Kosh B&B
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hancock-straat 18, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R440 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kosh B&B is in Wilkoppies, Klerksdorp. Die dorp is deel van die ekonomiese hart van Noordwes en is 'n brandpunt van die Suid-Afrikaanse goudmyn-industrie. Dit speel ook 'n groot rol in Suid-Afrikaanse landbou met mielie-, sorghum-, grondboon- en sonneblomboerdery.
Verblyf is beskikbaar in verskillende gastesuites wat individueel versier is. Elke kamer het 'n badkamer, platskerm-TV, sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar ook 'n verwarmer, waaier en ekstra komberse.
Daar is parkeerplek op die perseel.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Yameen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hancock-straat 18, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Kosh B&B het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Wilkoppies Klerksdorp Noordwes
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hancock-straat 18, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom