Koi Liv Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Juan-Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Joggie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly sal weer gebruik maak.
Shirley C - Aug 2023
Algehele gradering
Good area but staff need training.
Lees meerCharlotte V - Jul 2023
Algehele gradering
Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.
Koi Liv Inn se terugvoer
Hi Charlotte,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal n groter plakker op die deur sit, want ek kan sien hoe die plakker op die deur gemis kan word.
Baie bly julle het lekker gebly!
Adeline S - Apr 2023
Algehele gradering
Was rustig en netjies.
Boshoff D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Cynthia B - Mrt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Koi Liv Inn se terugvoer
Baie Dankie Cynthia!
Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en veilig.
Koi Liv Inn se terugvoer
Baie Dankie Pieter!
Lizette J - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Daniel P - Sep 2022
Algehele gradering
Behulpsaam, vriendelik.
Nathan V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie veilig.
Nathan V - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld baie veilig.
Jaco R - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hannetjie R - Jun 2022
Algehele gradering
Le-Anne het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.
Chontel C - Mei 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing. Peaceful, private and the hosts made us feel at home.
Koos G - Mei 2022
Algehele gradering
Daar was wel 'n paar dinge wat gepla het, maar die diens was goed, en die ligging is goed (vir my behoeftes).
Lees meerKoi Liv Inn se terugvoer
Hi Koos
Ek is jammer dat jou ondervinding nie lekker was nie. Gewoonlik is dit nie die geval nie.
Indien jy enige probleme ervaar het, sou ek graag gehelp het met enige iets wat skort.
Ek sal ook 'n punt daarvan maak om ons Aanlyn Bestuurder te kontak oor die eenheid beskrywing, want op ons kamers noem ons wel wat ons aanbied per eenheid.
Die kamers word elke dag gediens, ek dink net daar is 'n miskommunikasie gewees tussen my personeel en u. Hulle moes vir u vra met inklok, of u 'n skoonmaak diens wil he of nie.
Ek vra nederig omverskoning vir jou ervaring.
Ons sal dit graag wil regmaak as daar ooit 'n geleentheid is.
Groete
Le-Anne
Cobus M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Koi Liv Inn se terugvoer
Baie dankie Cobus.
Natlie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Lees meerKoi Liv Inn se terugvoer
Hi Natlie
I am happy to hear that you think Koi Liv Inn is a very nice place. My sincerest apologies on behalf of the neighbours.
Unfortunately because it is a residential area you will find sometimes youngsters in the area take chances and enjoy themselves a little too loudly. Even thou we didn’t hear them ourselves on our side. It is so that sound travels differently.
As we are still new to the area and we don’t know about the noise levels for our guests ( until someone notifies us) we have to deal with the feedback.
I woul have been more than happy to sort out any issues and contacted the neighborhood group to get the noise levels down.
Our guests have never felt unsafe or at risk in the area. We are also situated in Upper Bedfordview which does mean a safer stay for our guests.
We hope that should there be a next time, you will have a more pleasant experience.
Sincere apologies & Warm Regards
Le-Anne
William S - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon, goeie atmosfeer.
Koi Liv Inn se terugvoer
Baie Dankie vir die mooi terugvoer!
Julle was fantastiese en vriendelike gaste. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom.
Gilda M - Jan 2022
Algehele gradering
Ideally situated.
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allen-weg 8A, Bedfordview, Germiston, 2008, Gauteng