Knysna Quays Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ciska H - Apr 2024
Algehele gradering
Baie sentraal geleë.
Monelii Group Holdings L - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Nadine R - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige dorp, asemrowende natuurskoon, lieflike restaurante.
JUANITA B - Des 2023
Algehele gradering
Besonderse 12 dae gewees en die huurboot was beslis die cherrie op die koek.
Lees meerDavid G - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely location, scenic views, safe stay, and parking.
Knysna Quays Accommodation se terugvoer
I am sorry that you were inconvenienced but our cleaners were delayed due to load shedding. We cleaned beyond check-in time as we made sure the unit was cleaned properly.
Karl D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Margo H - Sep 2023
Algehele gradering
Very central and very well-equipped.
Andries V - Aug 2023
Algehele gradering
This was our 4th stay at Knysna Quays. Always a pleasure.
Lees meerSonja V - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Delani D - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier in 'n pragtige dorp.
Knysna Quays Accommodation se terugvoer
Hi Delani
The unit you stayed in is having Fiber installed next week. Sorry for any inconvenience.
Johan E - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging, by en naby alles wat mens nodig het.
Knysna Quays Accommodation se terugvoer
Baie dankie Johan.
Deon D - Apr 2023
Algehele gradering
Die beste toegeruste eenheid waar ons al gebly het met die beste verhuringsagente ooit!
Lees meerNico J - Apr 2023
Algehele gradering
Puik naweekverblyf.
David G - Apr 2023
Algehele gradering
Stunning.
Detlef & Tracey W - Jan 2023
Algehele gradering
Very nice and relaxing.
Liz L - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf, sentraal, skoon en netjies.
Rod B - Okt 2022
Algehele gradering
Perfect location, walking distance to everything.
Knysna Quays Accommodation se terugvoer
We're so glad you enjoyed your stay.
Debbie L - Okt 2022
Algehele gradering
Lieflike woonstel in lieflike area. Teleurgesteld in vuil linne op bed.
Knysna Quays Accommodation se terugvoer
Hi Debbie,
Baie dankie dat julle by ons gebly het.
Ek is baie jammer dat die beddegoed nie skoon was nie.
Al my personeel weet dat beddegoed gewas moet word na iemand daar gebly het al is dit net vir een aand. Geen uitsonderings.
Ek is jammer dat jy my nie gebel het toe julle dit agterkom. Dit is baie belangrik om altyd vir ons te laat weet sodra jy 'n probleem het.
Ons probeer uitvind wie daar gewerk het om hulle 'n waarskuwing te gee.
Groete uit Knysna
Kenny
Anna-marie R - Aug 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Anna-marie R - Jul 2022
Algehele gradering
Baie sentraal, skoon en fantastiese uitsig.
Riana G - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Jurgens S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goed.
Marius N - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf met pragtige uitsig, sal definitief weer gaan.
Riaan B - Mei 2021
Algehele gradering
Goeie ligging.
Hannelie B - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik
Knysna Quays Accommodation se terugvoer
Baie dankie dat julle met ons gebly het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Louis V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf uitstekend uitleg van eenheid.
Frikkie W - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome location, well serviced.
Knysna Quays Accommodation se terugvoer
So glad you enjoyed your stay! Hope to welcome you back again soon. Knysna Quays Accommodation.
Louis D - Okt 2020
Algehele gradering
Oornag slaap. Lekker baby goeie Restaurante
Phil P - Nov 2019
Algehele gradering
Good location.
Colleen S - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflike plek. Bietjie duur in vergelyking met ander net so mooi plekke!
Estelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike diens.
Pascale M - Mrt 2019
Algehele gradering
Had an amazing stay, everything we needed was there and much more. Was really impressed with service.
Pieter P - Sep 2018
Algehele gradering
Ideale verblyf na Karoo2Coast.
Knysna Quays Accommodation se terugvoer
Hi Pieter,
We are so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Regards,
Knysna Quays Accommodation
Robert A - Jul 2018
Algehele gradering
Knysna is always my preferred choice.
Lees meerDirk E - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfront-rylaan, Knysna Waterfront, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom