Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Renette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 84
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Lenize G - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Ilse V - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik, skoon, sentraal.
Stanley P - Feb 2023
Algehele gradering
Close to Waterfront and shopping centre. Walking distance to everything.
Lize R - Jan 2022
Algehele gradering
Die woonstel is goed vir miskien 2 aande se oorslaap. Dis netjies.
Ziyanda N - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Louié K - Okt 2020
Algehele gradering
Uiters skoon en netjies, baie maklik met ons hondjies.
Melissa C - Jan 2020
Algehele gradering
Flat was nice an clean, just what we needed.
Eric B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie goed beplan en lieflik om in te bly, parkering baie veilig.
Marita P - Nov 2019
Algehele gradering
Doodreg vir een nag se oornagverblyf.
Charlene M - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon en veilig. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.
Marlene D - Mei 2019
Algehele gradering
Highly recommended!
Monica S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, goeie diens.
Lees meerDonne E - Des 2018
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Nicolene M - Mei 2018
Algehele gradering
Veilige parkering. Goed toegerus.
Morne B - Aug 2017
Algehele gradering
Het dit terdeë geniet.
Suzaine B - Jul 2017
Algehele gradering
It was pure tranquility.
Lees meerKarin J - Apr 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam.
Marlene K - Jun 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trotterstraat 40, 40 On Trotter, Eenheid 6, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom