- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trotterstraat 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Knysna Pocket Breaks bied selfsorgwoonstelle 2 minute se stap vanaf die Knysna Waterfront. By die Waterfront in Greystraat is daar 'n verskeidenheid restaurante, met plaaslike en internasionale kookkuns. Die woonstelle is 10 minute se ry vanaf Leisure Island en die Knysna Koppe.
Die woonstel het 2 slaapkamers. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek, en Kamer 2 het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met satelliet-kanale en daar is gemaklike sitplek. Daar is 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die tuin.
Die woonstel bied ook gratis WiFi en privaat parkeerplek. Gaste kan maaltye voorberei in die ten volle toegeruste kombuis en daar is heelwat supermarkte stapafstand van die verblyf af.
Kamer-opset
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Renette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 84
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Trotterstraat 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Knysna Pocket Breaks Unit 5 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trotterstraat 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom