- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trotterstraat 40, Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Knysna Pocket Breaks bied selfsorg-akkommodasie in Knysna, 'n prentjiemooi vakansiedorp. Dit is in 'n veilige kompleks en bied selfsorgverblyf aan klein groepe of gesinne.
Die eenheid is volledig gemeubileer en het 2 goed ingerigte slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 'n stapelbed. Linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n wasmasjien.
Die sitkamer het 'n platskerm-TV en DStv-kanale asook gemaklike sitplek vir 4 mense. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Gaste kan die lieflike uitsig oor die tuin en omliggende area van die privaat balkon af geniet. Daar is 'n outomatiese wasmasjien in die badkamer wat gaste kan gebruik. Die woonstelle bied ook komplimentêre WiFi, DStv en privaat parkeerplek.
Die kompleks is gerieflike geleë na aan die Knysna Waterfront wat spog met heelwat winkels en restaurante wat gaste gerus kan besoek. Ons gaste kan ook die strande en besienswaardighede na aan die Knysna-rivier verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Knysna Pocket Breaks Unit 11 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Renette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 84
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Trotterstraat 40, Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Knysna Pocket Breaks Unit 11 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trotterstraat 40, Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom