Klokkiebosch
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wessel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Natashia V - Apr 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer Klokkiebosch besoek.
Jaco N - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike rustig, netjies, smaakvol.
Beyers T - Jan 2024
Algehele gradering
Regtig rustig en ontspannend. Goeie diens, skoon en netjies.
Maryke F - Nov 2023
Algehele gradering
Kom laai jou batterye hier!
Rudolph T - Mrt 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Albert V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend, rustig, eerlik.
Lees meerBpj K - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf met puik uitsig!
Elzaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik met 'n mooi see-uitsig.
Dereck B - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Tertia P - Apr 2022
Algehele gradering
As jy wil diep asem haal en lekker wil droom - hierdie is die plek. Wessel bring iets spesiaal wat prysloos is. 'n Kalmte, 'n gemak en 'n diens sonder voorbehoud.
Christelle F - Mrt 2022
Algehele gradering
Was heerlik, onverbeterlik.
Pieter D - Des 2021
Algehele gradering
Wegbreek vir pasgetroudes.
Diana E - Nov 2021
Algehele gradering
'n Onvergeetlike naweekwegbreek!
Cornel M - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek, groot bederf by Klokkiebosch. Wens ek kon nog 'n week op die stoep sit en vir die see kyk. Wessel is 'n gesoute gasheer.
Amanda V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf. Mooi, netjies en smaakvol.
Frances D - Feb 2021
Algehele gradering
Mooi, rustig, alles perfek.
Rejeanne D - Feb 2021
Algehele gradering
Fantastiese keurige verblyf en ontbyt! Sal enige tyd aanbeveel en self weer besoek!
Danie H - Feb 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvryheid in baie rustige omgewing.
Leon W - Aug 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek met uitstekende ligging.
Safety At Work S - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties. Ontbyt en aandete uit die boonste rakke.
Desire S - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis om te ontspan.
Estelle G - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing en pragtige gastehuis! Baie gasvry en stylvol!
Marietha D - Jan 2020
Algehele gradering
Super.
Annette D - Jun 2019
Algehele gradering
Luuks. Waarde vir geld. Rustig.
Nadine H - Feb 2019
Algehele gradering
The guesthouse is absolutely stunning!
Hymne L - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige, rustige gastehuis met uitsig oor die see.
Philip B - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Muriel M - Apr 2018
Algehele gradering
Weskus se bes bewaarde geheim.
Lees meerElzaan P - Mrt 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Johan K - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlike, gasvrye en rustige Weskus-belewenis.
Liesl V - Jan 2018
Algehele gradering
Die gastehuis bied 'n heerlike blaaskans weg van die geraas van die stad.
Nikola D - Des 2017
Algehele gradering
Klokkiebosch het vir ons baie veilige, netjiese en gerieflike verblyf gebied met uitstekende diens.
Anneke L - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Retha G - Des 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam, hoewel ek van mening is dat dit nie waarde vir geld gebied het nie.
Gerrit V - Okt 2017
Algehele gradering
Perfekte naweekpekkie.
Hester D - Sep 2017
Algehele gradering
Besonders.
Marinda D - Feb 2017
Algehele gradering
Baie mooi plek, lekker rustig en fantasties om vir die naweek te kom en te relax. Ons kom seker terug.
Riaan D - Nov 2016
Algehele gradering
Gemaklike en rustige omgewing om te kan terugsit en dan te ontspan.
Ananda V - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik, rustig en pragtig!
Lourens J - Nov 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Cobus G - Sep 2016
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese verblyf, in rustige en aangename area, naby alles met heerlike restaurant naby.
Fanie V - Sep 2016
Algehele gradering
Asemrowend
Gavin V - Sep 2016
Algehele gradering
Wessel se persoonlike diens en kontak is ongelooflik.
Miemie N - Aug 2016
Algehele gradering
Wow, wow!
Landi C - Jul 2016
Algehele gradering
Netjies en skoon, maar klein.
Brink L - Mrt 2016
Algehele gradering
Spoggerig!
Johan V - Des 2015
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam.
Rudi E - Nov 2015
Algehele gradering
Lieflik en rustig!
Marzanne K - Mei 2015
Algehele gradering
Was definitief een van die beste plekke wat ek nog in gebly het.
Amanda H - Apr 2015
Algehele gradering
Besonder mooi en lekker.
Els B - Des 2014
Algehele gradering
PERFECT!
Johan K - Sep 2014
Algehele gradering
Wil beslis weer daar kuier.
Esmé T - Mei 2014
Algehele gradering
'n Ongelooflike naweek in die mooiste area by 'n top gastehuis.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korhaanlaan 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12