Klipgat Gastehuis
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipgat Plaas, Langs die R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Klipgat Gastehuis is ’n selfsorghuis op ’n plaas slegs 17 km buite Thambazimbi.
Verblyf beskik oor die hoofhuis en 'n tweede eenheid, Njala.
Die huis het 2 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n bad en stort deel. Daar is 'n buitestort, asook 'n buitetoilet. Elke kamer het ’n koningingrootte-bed, asook ’n enkelbed. Gaste kan in die sitarea ontspan en daar is braaigeriewe.
Njala het 2 slaapkamers, 'n badkamer, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is met 'n stort, wasbak en 'n toilet toegerus. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid lei na 'n beskutte stoep met buitesitplek en braaigeriewe.
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar. Let asb. daarop dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Die area bied verskeie aktiwiteite soos voël- en wildkyk.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Klipgat Plaas, Langs die R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Klipgat Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipgat Plaas, Langs die R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom