Kleinzee Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerstelaan 3, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kleinzee Guesthouse bied bekostigbare verblyf in die kusdorpie Kleinzee in Namakwaland. Dis die ideale bestemming vir 'n rustige wegbreek by die see.
Die gastehuis het 6 smaakvolle slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is 3 slaapkamers met slaapplek vir 3 gaste, en 3 kamers met slaapplek vir 2 gaste. Elke slaapkamer het gehaltelinne, gratis WiFi en 'n TV met Openview HD.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat vir selfsorg toegerus is, asook 'n eetkamer en braaigeriewe.
Doendinge sluit gholf, voëlkyk, 'n skeepswraktoer, visvang, swem, branderplankry, wandel langs die kus, voetslaan en 4x4-roetes in. Wanneer dit blommetyd is, kan besoekers Namakwaland se blommeroete verken.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Eerstelaan 3, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Gaste dink Kleinzee Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kleinsee Namakwaland Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerstelaan 3, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom