Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Doorn Farm Stay

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Liezl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Klein Doorn Farm Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jean L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean L
Saam met vriende

As jy afsondering soek, gaan jy dit hier vind.

Behalwe vir (gas heater) wat maar so so werk - als wel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermna M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo siel rus.

Die uitsig vanaf die woon eenhede is pragtig en die sterre was asemrowend. Dit is 'n plek waar jy rus vir jou siel kan vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelma J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelma J
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek. Lekker rus en kuier op die stoep.

Ons gesin het 4 nagte gebly. Het heerlik gekuier op die stoep, vleisie gebraai en die sterre geniet. Lekker naby aan Oudtshoorn om die area te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Duan D
Enkelreisiger

Lekker.

Ja, die uitsig was besonders!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Relaxing and chilled destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben U - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben U
Saam met vriende

Ons het net een nag gebly en sou maklik nog 'n dag kon gebly het.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne plaaswegbreek.

Ons het heerlik gebly en uitgerus terug gekom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isac M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sterre, vleis braai en lekker gesels.

Die plaas is baie goed geleë om die area om Oudtshoorn te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jason J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig!

Alles wat jy nodig het vir 'n aand of 2. Lekker plaas atmosfeer met baie basiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nonka B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nonka B
Gesin met klein kinders

Een van die mooiste plekkies waar ek al my skoene uitgeskop en ontspan het.

Vreeslik baie lekke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Nicely appointed cottage with all the required equipment for self-catering. Very neat and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cosima M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cosima M
Enkelreisiger

Had a lovely long stay in the rustic honeymoon cottage in beautiful, flowering Karoo shrub.

The honeymoon cottage is perfect if you're after the peace and quiet of the Karoo since it is located away from the other cottages. The cottage is basic but provides all one needs. The outdoor shower is great! The cottage is located in the middle of the Karoo shrub. I saw many raptors, some buck and a Cape Hare which nibbled at the grass in front of the cottage. Multiple walks are available on the farm. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C

An ideal breakaway from the city.

Quiet, remote, peaceful. The perfect escape from the hustle and bustle of life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isac M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M
Enkelreisiger

Lekker plek vir sommer 'n naweekwegbreek. Blyplek is bietjie koud vir winterdae.

Vat jou eie kragpak saam om jou foon te herlaai. Hier is net sonkrag vir die yskas en ligte. Blyplek is bietjie koud vir winterdae. Selfs nie die kagel kry veel reg as dit regtig koud raak in die Karoo nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Hope-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa06f4515e0e18e2e46acbdcf6b38daa2f76009e9db2e526fd561d5936cd203411dfe19de0086f29a375eb1b92e9499867484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Mount Hope Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.757855 22.20669
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem