Kite View 2 Self-catering Holiday Home
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 106 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Kite View 2 is 'n selfsorgvakansiehuis in Witsand, 'n bekoorlike dorpie by die mond van die Breederivier in die Wes-Kaap. Dié area is bekend vir die hoogste konsentrasie suidelike noordkappers aan die Suid-Afrikaanse kus en bied 'n 4 km lange wit strand, asemrowende Kaapse fynbos, voëllewe en vele watersportsoorte wat vlieërbranderry insluit. Die vlieërbranderrystrand kan vanaf die sitkamer gesien word en is slegs 5 minute se stap vanaf die huis. Jy kan selfs walviskyk vanuit die bed in die hoofslaapkamer.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 opgeknapte badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde kamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is beskutte parkeerplek vir 2 voertuie.
Daar is 'n gasstoof en beurtkrag-gloeilampe in die geval van beurtkrag, en ononderbroke kragtoevoer is ook vir WiFi beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Kite View 2 Self-catering Holiday Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Owen Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 111
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Kite View 2 Self-catering Holiday Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom