King's Castle
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Van Den Berg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Johan C - Apr 2024
Algehele gradering
Aangenaam. Waarde vir geld.
Asha H - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Bereldene S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig en 'n baie mooi uitsig.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Kalene Goliath G - Mrt 2024
Algehele gradering
Nog nooit in my lewe so 'n slegte naweek beleef weg van die huis nie.
Lees meerCollette B - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful.
John L - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant, simple and affordable.
Eudele C - Okt 2023
Algehele gradering
Die plek om te besoek wanneer jy Saldanah besoek.
King's Castle se terugvoer
Baie dankie Eudele vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit baie. Ons het julle kuiertjie ook baie geniet. Geseënde dag vir julle
Kim L - Okt 2023
Algehele gradering
Very beautiful view of the ocean. Friendly and easy-going management.
Gerdus P - Sep 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n heerlike naweek.
King's Castle se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek Gerdus, dit was 'n voorreg om julke te huisves. Ons sien uit daarna om dit weer te doen. Groete Vann Loubser
Conrad K - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en dame en is baie netjies.
Marinda B - Mei 2023
Algehele gradering
Braai met 'n asemrowende uitsig.
Yolanda M - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Wonderlike eienaars. Vriendelik en behulpsaam.
King's Castle se terugvoer
Baie dankie Yolanda vir wonderlike terugvoer, ons waardeer dit baie. Baie dankie dat julle ons plekkie so netjies gelos het en julle opregte vriendelikheid, ons sal julle enige tyd weer ontvang. Geseënde dag vir julle.
Groete
Vann en Riekie
Raymond B - Mrt 2023
Algehele gradering
Die eienaars is fantastiese mense en het my sommer van die begin af welkom laat voel met die eerste ontmoeting in die parkeerplek.
Lees meerKing's Castle se terugvoer
Baie dankie vir die puik resensie, ons waardeer dit baie. Dankie dat u ook 'n wonderlike gas was, wat vriendelik was en ons plekkie in 'n goeie toestand gelos het. Ons sal u enige tyd terug verwelkom Mr Baker. Geseënde Paasnaweek vir u en u gesin. Groete Vann en Riekie Loubser
Danielle B - Mrt 2023
Algehele gradering
It was lovely and we really enjoyed ourselves. I do recommend to stay at Kings Castle.
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Panorama-straat 34, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom