Kgalagadi Lifestyle Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kgalagadi Lodge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 468
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Karen V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagstop.
Dorotheaelizabeth O - Mei 2024
Algehele gradering
Kalahari rus en vrede.
Hardu B - Mei 2024
Algehele gradering
Groot voorreeg om die rooi duine te besoek, uitstekende verblyf!
Annalie V - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Anton M - Apr 2024
Algehele gradering
Perfekte ligging vir Kgalagadi dagbesoeke.
Hannes C - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
Elmarie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer kom!
Erna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker, maar voel ontvangs kon vir ons WiFi-kodes gegee het met aankoms.
Lynn V - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige sonsopkoms en die elande wat rustig om die chalet wei!
Raunelle C - Feb 2024
Algehele gradering
Alles wat jy moontlik kan benodig in 'n asemrowende omgewing met fantastiese mense!
Tina G - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en vreedsaam.
Natascha P - Feb 2024
Algehele gradering
Great stay.
Chris L - Feb 2024
Algehele gradering
Baie netjies.
L B - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflike paar dae daar spandeer en daagliks Kgalagadi toe ingery.
Mirjam S - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekt location to get into the park.
Sandra B - Feb 2024
Algehele gradering
Luxurious stay.
Ferdie P - Jan 2024
Algehele gradering
Nice.
Alida V - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing, helpful and enjoyable.
Alida V - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties, ongelooflik, tegemoedkommend.
Beatrice J - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Gerda R - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende gerieflike kampplekke.
Ferdi V - Des 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Catherine G - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect location for Kgalagadi.
Anneke S - Nov 2023
Algehele gradering
Nodig om een keer 'n jaar te gaan.
Madelein R - Okt 2023
Algehele gradering
Kgalagadi Lodge is ons hoogtepunt met elke besoek aan die Park.
Lees meerTjaart O - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Vic P - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtig, funksioneel, kwaliteit - net wat mens nodig het.
Gawie D - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Karen H - Aug 2023
Algehele gradering
Second stay at this lodge.
Eddie N - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflike verblyf.
Lizelle K - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie met als wat jy benodig!
Rene R - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring met net die pragtige ongerepte natuur en stilte om jou.
Sven H - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens en professioneel.
Elna B - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, goeie ligging.
Lees meerFrikkie V - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld akkomodasie wat aan al die verblyf-vereistes voldoen.
Carina W - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige gesinseenheid.
Carina W - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid!
Neels M - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier. Kampplekke is netjies en elke dag skoongemaak.
Sanmarie B - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, skoon huisie met nodige geriewe.
Corrie P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goeie kampfasiliteite and lekker naby aan die Kgalagadi Oorgrenspark.
Murray B - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging en atmosfeer.
Robert B - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome.
Francois M - Jun 2023
Algehele gradering
Die lodge weet presies wat die vakansieganger benodig.
Lees meerJohan V - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Francois L - Jun 2023
Algehele gradering
Uistekende ligging en uitsig.
Anea S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelik, skoon.
Francois J - Jun 2023
Algehele gradering
Altyd lekker.
Ansie T - Jun 2023
Algehele gradering
Hulle verdien elkeen van hulle 4 sterre met lof!
Mariaan K - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, gerieflike, netjiese chalets.
Marizette N - Mei 2023
Algehele gradering
Ek sal definitief weer wil besoek.
Marlize S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf en 'n goeie restaurant.
Kara P - Mei 2023
Algehele gradering
Altyd lekker daar.
Rentia D - Mei 2023
Algehele gradering
Friendly, helpful staff, pretty area.
Tinus L - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent location and facilities.
Ronell L - Mei 2023
Algehele gradering
Geskik vir oornag op pad na Kgalagadi.
Esbe U - Apr 2023
Algehele gradering
Ligging is uitstekend.
Gerard K - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect!
Brenda W - Apr 2023
Algehele gradering
Such a nice place to have a good rest.
Kobus T - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf reg teen Khalagadi Park.
Bernie K - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en ontspannend.
Derick J - Apr 2023
Algehele gradering
Oorslaap voor Kgalagadi.
Monty S - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik, heerlik, heerlik.
De Wet V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike geleë, skoon. Die uitleg werk baie goed vir kamp.
Pieter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Zie hier onder.
Hannes M - Mrt 2023
Algehele gradering
Luuks in die Kalahari.
Zelda T - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon en lekker naby aan die Kgalagadi Park se ingangshek.
Lees meerBeverley M - Feb 2023
Algehele gradering
A good stopover place before entering the Kgalagadi Transfrontier Park.
Michel K - Feb 2023
Algehele gradering
Bonne étape avant le séjour dans le parc Kgalagadi.
Helgaard M - Feb 2023
Algehele gradering
Dis ideaal wanneer jy die volgende dag in die Kgalagadi Park moet ingaan. Die fasiliteite, ligging en Kalahari skoonheid skep reeds die atmosfeer.
Marius V - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Hennie S - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Karen S - Des 2022
Algehele gradering
Oasis in die Karoo.
Lees meerAndre E - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend en baie goed geleë, uitstekende diens gegee.
Johan B - Des 2022
Algehele gradering
Net die beste.
Chris P - Des 2022
Algehele gradering
'n Rustige oornagstop na 'n lang reis. Kos was heerlik by die restaurant.
Piet & Erica B - Des 2022
Algehele gradering
Convenient overnight stopover.
Lizane R - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige kamers met alles wat jy nodig het.
Helmut G - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful place and very close to the park!
Karin D - Okt 2022
Algehele gradering
Kalahari lewe.
Charles B - Okt 2022
Algehele gradering
Plaveisel tussen huisies sou gaaf gewees het.
Monique D - Okt 2022
Algehele gradering
Naweek wegbreek.
Jurie B - Sep 2022
Algehele gradering
Puik! Puik!
Naomi D - Sep 2022
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Izak O - Sep 2022
Algehele gradering
Altyd die beste keuse naby aan die park. Het baie lekker gekuier en geëet.
Lees meerPeter S - Sep 2022
Algehele gradering
Op pad na Kgalagadi.
Anton S - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflike ligging.
Xagene D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Geniet die rooisand van die Kalahari.
Chris L - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie verblyf, minder goeie diens in restaurant.
Lees meerGita F - Aug 2022
Algehele gradering
Very pleasant experience, staff friendly, little shop on premises was well stocked, restaurant served good food and great music.
Deon O - Aug 2022
Algehele gradering
Great.
Cara B - Jul 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean, easy and close access to the Kgalagadi Transfrontier Park.
Mariana R - Jul 2022
Algehele gradering
Very nice.
Myburgh L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en privaat.
Chrisna D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie goed ontwerpte kamers met 'n pragtige uitsig!
Leonard V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, netjiese kampterrein.
Alex L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker kampplek!
Natasha V - Jun 2022
Algehele gradering
Was heerlik. Daar is net groter dromme in die eenhede nodig asb.
Braampie F - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker stil en pragtige privaat ablusieblok.
Andre V - Jun 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rozahn S - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies.
Michelle J - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely location, well furnished, everything we needed.
Gerhard R - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlike blyplek! Skoon, netjies en goed ingerig.
Anton D - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies, mooi uitsig, goed toegerus.
Tinus S - Jun 2022
Algehele gradering
Geen negatiewe kommentaar.
Charel D - Jun 2022
Algehele gradering
'n Heerlike ervaring in die natuur omspoel deur stilte en die groen kalahari met 'n reuse verskeidenheid van diere in die Kgalagadi oorgrens gemsbokpark. Ons het 'n jaarlikse afspraak met die Kgalagadi.
Antoinette L - Mei 2022
Algehele gradering
Enjoyed the location and the beautiful decor in chalet.
Louise V - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige plek. Beslis 'n besoek werd.
Lees meerHilda B - Mei 2022
Algehele gradering
Ons huisie was heerlik toegerus vir ons aande daar.
Nickus R - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf met 'ongelooflike uitsig en fantastiese diens.
Ilse V - Mei 2022
Algehele gradering
Always restful.
Neil V - Mei 2022
Algehele gradering
'n Pragtige, goed versorgde plek met uitstekende fasiliteite en puik personeel.
Flip B - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Stien R - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lees meerCheryl R - Apr 2022
Algehele gradering
Go to stay.
Adri E - Apr 2022
Algehele gradering
Clean and nice place. The most beautiful sunrise.
Charl M - Apr 2022
Algehele gradering
Disappointing.
Liesel G - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en lekker.
Elmari V - Mrt 2022
Algehele gradering
Besonderse lodge, dit is min dat my man komplimente uitdeel!
Gerhard K - Feb 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Willem P - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, moderne huis in 'n kompleks met alles wat jy die nodig het om lekker te bly.
Lees meerAnnemarie R - Feb 2022
Algehele gradering
Clean and good value for money.
Marlene R - Feb 2022
Algehele gradering
Die verblyf was absoluut die moeite werd!
Lena V - Jan 2022
Algehele gradering
Was baie lekker maar sal verseker weer in winter gaan.
Theuns D - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Reinette D - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike, veilige, goed toegeruste verblyf.
Louise P - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic accommodation close to Kgalagadi Park.
Desiree V - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige lodge.
Madelein R - Des 2021
Algehele gradering
Voel tuis by Kgalagadi Lodge.
Lees meerJeanette V - Des 2021
Algehele gradering
Sal beslis weer besoek.
Mike V - Des 2021
Algehele gradering
The stay was great, we have been here before.
Anni C - Des 2021
Algehele gradering
Salig.
Ryno O - Des 2021
Algehele gradering
Lekker kos, vriendelike mense, terdee geniet.
Vaughan H - Des 2021
Algehele gradering
Excellent.
Kathy K - Des 2021
Algehele gradering
Superb stopover when visiting Kgalagadi.
Leandra S - Nov 2021
Algehele gradering
Lieflike uitsig, baie gerieflike chalet, groot winkel, oulike restaurant.
Dorette D - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflike oorslaap naby Kgalagadi Park.
Gert V - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik verby.
Lesley L - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely.
Alex N - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Mark M - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic stay. Wonderful place.
Clair E - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese kamp met eie ablusie, baie goeie en vriendelike diens. Om die draai vanaf Kgalagadipark.
Erika R - Okt 2021
Algehele gradering
A good place to stay if you are on your way to the Kgalagadi Transfrontier Park.
Hanno E - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Andries B - Sep 2021
Algehele gradering
Het daar oorgeslaap op pad na die Transfrontier Park.
Lees meerKobus R - Sep 2021
Algehele gradering
Staf baie vriendelik en behulpsaam.
Karien R - Sep 2021
Algehele gradering
Dit is altyd vir ons baie lekker om in die lodge se huisies oor te slaap.
Jan N - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese oornagstop.
Magdalena H - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Riaan S - Aug 2021
Algehele gradering
Dis 'n goeie kuierplek lekker naby die Kgalagadi.
Johnny K - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plek vir 'n oornag op pad na die Kgalagadi Nasionale Park.
Nollie V - Aug 2021
Algehele gradering
Het heerlik gekuier. Die ablusie is net onprakties gebou. Die braai is gebou waar 'n mens jou karavaan moes trek. Het in die pad gestaan om dit prakties te maak.
Annemarie R - Aug 2021
Algehele gradering
Only stayed 1 night before going to the park.
Suzanne E - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike blyplek op die drumpel van die Kgalagadi.
Frederick B - Aug 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay, close to the Kgalagadi Park.
Hanlie G - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plek op die voorstoep van die Kgalagadi.
Robert H - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende en vriendelike diens, baie netjiese en skoon verblyfeenhede met alles wat jy benodig.
Lees meerHenk Walters W - Aug 2021
Algehele gradering
Very nice.
Geoff B - Jul 2021
Algehele gradering
Very comfortable and convenient.
Delina M - Jul 2021
Algehele gradering
Weereens die moeite werd.
Pieter S - Jul 2021
Algehele gradering
Relatiewe nuwe en goed toegeruste eenhede wat goed beplan en uitgelê is. Ons het heel lekker gebly.
Ester S - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Renaldo F - Jul 2021
Algehele gradering
No complaints.
Dirk V - Jul 2021
Algehele gradering
Geniet.
Bettie B - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het so lekker weer gekuier op die duin net voor die Park. So rustig. Alles was baie netjies en skoon.
Charel D - Jun 2021
Algehele gradering
Stunning.
Willem M - Jun 2021
Algehele gradering
Excellent, modern bungalow.
Wessel M - Jun 2021
Algehele gradering
Kgalagadi Lodge is beslis aan te beveel en naby ingang van wildpark. Als skoon en netjies.
Johan B - Jun 2021
Algehele gradering
Puik uitsig, goed geleë en vriendelike personeel.
Antoinette H - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelike personeel, skoon en netjiese slaap eenheid, heerlike ete by restaurant, mooiste natuur.
Stephen W - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike, praktiese en pragtige verblyf.
Lees meerHannie K - Jun 2021
Algehele gradering
Kamer was pragtig, skoon en gerieflik.
Riaan B - Jun 2021
Algehele gradering
Goeie russtop voor die Kgalagadi.
Jackie T - Jun 2021
Algehele gradering
Great.
Riana R - Jun 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike, goed toegeruste huis met 'n lekker stoep vir kuier en braai.
Johan V - Jun 2021
Algehele gradering
Die dae was lekker en die nagte koud.
Derick J - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike aand naby die park
Karien R - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelike personeel. Skoon kamer. Smaaklike etes.
Jacki J - Jun 2021
Algehele gradering
Rustige, pragtige plek om te oornag!
Ron P - Jun 2021
Algehele gradering
A welcome haven after a long journey.
Charlotte H - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig.
Sunette S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Johannes W - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangename en lekker verblyf.
Len T - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goeie ligging.
Christine L - Mei 2021
Algehele gradering
Good location, but disappointing.
Leon H - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Riekie W - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, goed geleë en heerlike pizza!
Louisa R - Apr 2021
Algehele gradering
Sal enige tyd teruggaan.
Petrus R - Apr 2021
Algehele gradering
Safe and stunning.
Peet V - Apr 2021
Algehele gradering
Soos tevore het ons ons verblyf daar baie geniet, alles netjies, skoon en modern.
Werner E - Apr 2021
Algehele gradering
Mooi ligging.
Charnelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Voortreflik!
Andre N - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent.
Inge B - Mrt 2021
Algehele gradering
Vinnige oornagstop op pad Nossob toe.
Gerhard L - Mrt 2021
Algehele gradering
Altyd goeie waarde vir geld.
Lize A - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en goed instand gehou.
Marlize L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gebly. Die mooiste uitsig!
Theunis D - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het ons kampplek verander na 'n kamer. Skoon en netjies.
Regina N - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike huisies met netjiese gronde.
Lees meerKathy K - Feb 2021
Algehele gradering
Superb overnight stop with amazing attention to detail - highly recommended.
Denise H - Feb 2021
Algehele gradering
Asemrowend mooi, goeie diens.
Hannetjie L - Feb 2021
Algehele gradering
Ons kon nie plek in die park kry nie, en hierdie lodge is baie gerieflik naby!
Charmaine V - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. A.g.v. die erge hitte in Januarie was die verkoeling en swembad 'n lafenis.
Heinz Z - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon netjiese oorslaap of heerlike alternatief as verblyf in die park nie beskikbaar is nie. Lodge bied verskeie akkommodasie opsies. Baie gerieflik, goed toegerus en professionele diens.
Le Sueur G - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het van alles daar gehou, great plek.
Christa K - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Charmaine M - Des 2020
Algehele gradering
Awarded vir geld.
Estelle R - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Esther R - Des 2020
Algehele gradering
Rustig .
Christa B - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Gerard S - Nov 2020
Algehele gradering
A relaxed stay. But found accommodation is overpriced!
Ria K - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent.
Isabel L - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Lees meerMiekie F - Okt 2020
Algehele gradering
Sal weer en weer daar oornag
Hermas N - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig en gerieflik naby die Transfrontier Park.
Lees meerNellie L - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Gerhard L - Sep 2020
Algehele gradering
Beste oornagplek naby Kgalagadi!
Bianca K - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik, skoon en netjies, heerlike kos en atmosfeer, die kinders het hulleself so geniet.
Adri V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Yolanda E - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflik en pragtig!
Vic B - Mrt 2020
Algehele gradering
Uiters gerieflike oornagplek net buite die Twee Rivieren-hek van Kgalagadi.
Lizette V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs gehad. Eenhede is onberispelik skoon.
Erica T - Feb 2020
Algehele gradering
Alles was 100% reg. Die sebra het ons verwelkom en die volgende oggend vroeg weer kom groet. Alles was skoon en netjies.
Frances W - Feb 2020
Algehele gradering
Beslis soos wat hul adverteer. Geen verassings nie.
Hendrik Jacobus V - Feb 2020
Algehele gradering
Ju kan nie vir beter akkommodasie vra 5 km buite die park nie. Perfek.
Lizette C - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike personeel.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Riaan V - Jan 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties! Beslis 'n moet om te bly.
Danie S - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was eenvoudig fantasties.
Willem D - Jan 2020
Algehele gradering
Teleurstellende tweede besoek.
Lees meerRobbie ` K - Jan 2020
Algehele gradering
Perfect in every aspect.
Lees meerSanette V - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Chris S - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, mooi en rustig!
Lees meerWilliam W - Des 2019
Algehele gradering
Very enjoyable. Locate near the entrance to the Kalagadi. Room very clean and aircon a pleasant extra.
Jaap K - Des 2019
Algehele gradering
Die waarde wat jy betaal is baie min vir wat jy kry.
Estherelia S - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerJohanna L - Des 2019
Algehele gradering
Comfortable camping with clean private ablution block.
Robert Henry W - Des 2019
Algehele gradering
Uitmuntend.
Gerhardus K - Nov 2019
Algehele gradering
Gasvry, baie netjies en rustige omgewing.
Eric V - Okt 2019
Algehele gradering
Very good alternative for the chalets offered by SANParks within the Kgalagadi Transfrontier Park.
Lees meerArinda J - Okt 2019
Algehele gradering
Good lodge at a good location.
Magda B - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker. Sal dit beslis aan beveel.
Flip C - Okt 2019
Algehele gradering
Alles uitstekend.
Willemien K - Okt 2019
Algehele gradering
Lieflik, mooi uitsig, aangename paar dae gehad.
Lees meerCarin V - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde.
Hendrik W - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon, goed bestuur, ideaal geleë.
Peet V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik, stil en rustig en ek kan dit ten sterkste aanbeveel.
Johan S - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker om by 'n skoon, koel blyplek te kom na 'n dag in die park.
Pc V - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het gekamp en die eie ablusie is 'n wenner.
Juanri S - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker!
Peet V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Cara B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en mooi.
Tinie T - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtig skoon en bekostigbaar.
Alicia R - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Jan D - Aug 2019
Algehele gradering
Netjiese wooneenhede baie naby aan die Kgalagadi Natuurreservaat.
Magriet L - Aug 2019
Algehele gradering
Nice location to enter the Kgalagadi Park. Neat and clean. We could braai, but dit not have any plates or cutlery.
Allan W - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf voor ons die park betree het.
Adama D - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Christo V - Aug 2019
Algehele gradering
Kan nie beter verblyf.
Annelien V - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful setting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige omgewing.
Ons het lekker by Kgalagadi Lodge gebly. Pragtige omgewing, gerieflike eenheid en selfs die emu's en klein wildebeeste het kom groet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wessel M - Aug 2019
Algehele gradering
Akkommodasie was smaakvol en baie netjies.
Fanie B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Nico En Annerie J - Aug 2019
Algehele gradering
Baie goeie ondervinding. Heerlik rustig mooiste uitsig oor Kalahari, wild wat by ons kom kuier geniet. Regtig asemrowend mooi baie, geniet.
Mark M - Aug 2019
Algehele gradering
Very comfortable and pleasant stay.
Hennie V - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflik ontspannend, uitstekende fasiliteite, fantastiese ligging, ideaal om te rus.
Leana H - Aug 2019
Algehele gradering
Baie verras met netheid, ligging en hoe goed toegerus dit is.
Gordon S - Aug 2019
Algehele gradering
Great place to stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese blyplek!
Absoluut 'n pragtige plek om te bly met niks om te kritiseer nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lynn W - Jul 2019
Algehele gradering
Excellent base for day visits to Kgalagadi Transfrontier Park.
Annalene V - Jul 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was gerieflik met alles wat ons nodig gehad het.
Stefan H - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf wat volledig toegerus is.
Reinette C - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike oornaggeriewe in die Kalahari.
Marius B - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon, lekker beddegoed. Goeie ligging, maklik toegang tot Park.
Mariana K - Jul 2019
Algehele gradering
Ideaal geleë vir 'n besoek aan die Kgalagadi.
Paul B - Jul 2019
Algehele gradering
The courtesy drinks pack is poor. No rooibos and who drinks Ricoffy? Some milk (even long life) would be better than cremora.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die gratis verversingspakkie is swak. Geen rooibos nie en wie drink Ricoffy? Bietjie melk (selfs 'n boksie long life) sou beter wees as cremora.
Restaurant is uitstekend en hulle het uit hul pad gegaan om 'n propvol ontbyt te voorsien vir 'n vroeë vertrek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Carol-anne S - Jul 2019
Algehele gradering
Excellent stay close to Kgalagadi.
Lees meerSonette S - Jul 2019
Algehele gradering
Slegs ongeveer 5 km vanaf Kgalagadi.
Hannes V - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag in 'n baie mooi omgewing.
Elbie P - Jul 2019
Algehele gradering
Mooiste uitsig en baie rustig.
Heidi O - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker warm, skoon, netjies.
Johannie V - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik geleë en daaglikse skoonmaakdiens was 'n bonus!
Adel B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Pieter S - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Sanri V - Jun 2019
Algehele gradering
Luukse verblyf in die Kalahari.
Charl H - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Lj C - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Gerhard B - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
William R - Jun 2019
Algehele gradering
No complaints except the kettle chord is far too short. I had to disconnect at the plug to pour the water.
Willie S - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik op die duin met rustige atmosfeer.
Irene V - Mei 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en baie rustig!
Willem B - Mei 2019
Algehele gradering
Nice location, just before park.
Conrad P - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker verblyf naby ingang van Kgalagadi.
Rika C - Mei 2019
Algehele gradering
Rustige, skoon blyplek en vriendelike ontvangs.
Antoinette V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie spesiaal, pragtige uitsig, mooi skoon.
Dillon B - Mei 2019
Algehele gradering
Perfek geleë en die mooiste sterre!
Wim B - Mei 2019
Algehele gradering
We enjoyed every minute.
Louis C - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Ken B - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastic host and accommodation.
Marike M - Apr 2019
Algehele gradering
Derde keer by Kgalagadi en dit raak elke keer net beter!
Andrea W - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Piet B - Apr 2019
Algehele gradering
Management to be congratulated for their friendliness creating a relaxed atmosphere.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Pierre D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en verskriklike mooi ligging.
Dewet B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Hilda B - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike koel luukse verblyf. Goed toegerus en netjies.
Lucas Marthinus V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflike verblyf naby die Park.
Elna V - Feb 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Lees meerChris V - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig.
Ad B - Feb 2019
Algehele gradering
Het uitzicht. De vriendelijke mensen.
Frik S - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties, kyk uit oor Kalahari.
Lees meerHendrik B - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Ursula C - Feb 2019
Algehele gradering
Absolutely awesome accommodation.
Annie P - Feb 2019
Algehele gradering
Awesome people, stunning place!
Jeanri W - Jan 2019
Algehele gradering
Elke sent werd soos altyd.
Heide C - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Jeanri W - Jan 2019
Algehele gradering
Elke sent werd soos altyd.
Willem D - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige Kalahari-ligging en ons het die kortstondige oorslaap geniet behoudens een probleem met die lugversorging wat totaal ontoereikend was.
Petra S - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Leon S - Jan 2019
Algehele gradering
Staff needs training.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Dorothy M - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige Lodge by hek van Twee Riviere.
Martie V - Des 2018
Algehele gradering
Ontspanne en rustig!
Franco D - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Gerrit O - Des 2018
Algehele gradering
Goeie waarde, swembad, restaurant, winkel en winkel.
Miekie F - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon,netjies & veilig.
Liezel L - Nov 2018
Algehele gradering
Baie mooi en lekker.
Carel D - Nov 2018
Algehele gradering
Goed.
Chris V - Nov 2018
Algehele gradering
Mooi verblijf dicht bij Kaglagad Trans probeer park.
Antoinetta V - Okt 2018
Algehele gradering
Goeie kampeerplek met die luukse van 'n eie badkamer, naby aan die Kgalagadi Park.
Hendrien W - Okt 2018
Algehele gradering
Absolute vreugde.
Christine F - Sep 2018
Algehele gradering
What a lovely place to stay!
Lees meerJan N - Sep 2018
Algehele gradering
Beslis aan te beveel.
Helena S - Sep 2018
Algehele gradering
Ligging ideaal vir besoeke aan Kgaligadi Park.
Corrie J - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en skoon.
Jan W - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende geriewe in die rustige Kalahari met pragtige uitsig.
At D - Aug 2018
Algehele gradering
Vir seker die moeite werd.
Esme M - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was uitsonderlik.
Antoinette L - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met mooi kombuis en badkamer.
Marietjie V - Aug 2018
Algehele gradering
Die verblyf was goed.
Elise E - Aug 2018
Algehele gradering
Goed toegeruste verblyf net buite Kgalagadi.
Hannelie L - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Brandon M - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Charlotte M - Jul 2018
Algehele gradering
Die chalet is goed ingerig, pragtige dekor en kos is uitstekend.
Martin B - Jul 2018
Algehele gradering
Puik ligging en netjiese eenheid.
Marina L - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike, netjiese, toegeruste chalet met Noord-Kaapse vriendelikheid.
Dirk P - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik met vriendelike diens en naby genoeg aan die Kgalagadi Nasionale Park geleë.
Hein M - Jul 2018
Algehele gradering
Die ligging is pragtig en die huisie baie gerieflik.
Vic P - Jun 2018
Algehele gradering
Mooi nuut skoon en aangenaam.
Annalize H - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Marieke S - Jun 2018
Algehele gradering
'n Lekker slaapplek as jy van Kaapstad af kom. Dan kan jy die volgende oggend dou voor dag die Kgalagadi ingaan.
Peet V - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlik en ek sal lank daar kan bly.
Stephanus J - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend, skoon en netjies met alles wat jy mag nodig kry.
David M - Mei 2018
Algehele gradering
Very convenient Kgalagadi stopover or alternative to staying at Twee Rivieren.
Leon V - Mei 2018
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Robert J - Mei 2018
Algehele gradering
Baie goed geleë met die Kgalagadi Park enkele minute daarvandaan.
Betsie S - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en goed geleë naby die Park.
Giulia D - Apr 2018
Algehele gradering
Good.
Gerrie S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Cobus V - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was hemels.
Tjaart B - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik. Kos fantasties.
Esbe U - Mrt 2018
Algehele gradering
Uiters goed toegeruste verblyf.
Ronel S - Mrt 2018
Algehele gradering
Kgalagadi Lodge Fantastiese en ontspannende verblyf.
Steven G - Mrt 2018
Algehele gradering
Amazing, loved the chalets and food to die for!
Don L - Mrt 2018
Algehele gradering
Clean relaxing and convenient.
Elsabe M - Des 2017
Algehele gradering
Lekker verblyf naby Kgalagadi!
Anel D - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike Kalahari belewenis!
Monica V - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut awesome!
Elsa G - Des 2017
Algehele gradering
Goed geleë, baie vriendelike staf, ten volle toegeruste kombuis en heerlike beddens.
Cobus C - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsigte oor die Kalahari.
Joan V - Des 2017
Algehele gradering
Ons het die paar dae daar baie geniet.
Suritha S - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en modern. Air-con baie lekker. Restaurant baie oulik.
Jeremi V - Des 2017
Algehele gradering
Excellent value for money.
Bennie H - Nov 2017
Algehele gradering
Baie rustig en gawe mense.
Hannes G - Nov 2017
Algehele gradering
Dit is die beste plek om rustig te ontspan.
Dirk P - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik, beste uitsig, presies wat mens nodig het.
Mariaan K - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Dutoit S - Okt 2017
Algehele gradering
Dit is 'n moet oorbly as jy Kgalagadi toe gaan.
Izak P - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik en eenvoudig.
Deborah H - Okt 2017
Algehele gradering
Comfortable accommodation.
Lorna G - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker en mooi.
Jasper V - Okt 2017
Algehele gradering
Die besoek aan Kgalagadi het my verwagtinge ver oortref.
Lees meerBarry C - Sep 2017
Algehele gradering
The Luxury Lodges are great, wonderful view of surrounding area. In the evenings we were visited by a mongoose and a klipspringer.
George O - Sep 2017
Algehele gradering
Excellent resort with restaurant, pool and well stocked shop.
Petra W - Sep 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese oornagverblyf.
Adrienne T - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerAnonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Raymond L - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker.
Harry V - Sep 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras deur voorkoms en geriewe.
Robert C - Sep 2017
Algehele gradering
Very convenient for an early entry to the Transfrontier Park.
William H - Sep 2017
Algehele gradering
Everthing good. Great option for visiting the Kgalagadi.
Masja T - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Graeme & Barbara A - Aug 2017
Algehele gradering
Enjoyed the facility very much. The sunset ended a lovely evening.
Adriaan K - Aug 2017
Algehele gradering
Great place to be.
Alexander V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie mooi en skoon verblyf met mooi uitsig oor die omgewing. Soggens kwam die voëlstruis langs.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Annelize B - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker sentraal en goeie waarde vir geld.
Dennis F - Jul 2017
Algehele gradering
Luxurious accomodation within easy distance of Kgalagadi Transfrontier Park.
Bart C - Jul 2017
Algehele gradering
Bo verwagting!
Hein O - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie akkommodasie uitstekend geleë t.o.v. Kgalagadi Park.
Lees meerSarel H - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goed geleë en baie gerieflik.
Catharina V - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Hendrik K - Jul 2017
Algehele gradering
Wat 'n genotvolle ervaring.
J. (koos) Kotze K - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring.
Rikus B - Jul 2017
Algehele gradering
Alles was aangenaam.
Ronald L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goed.
Floris V - Jul 2017
Algehele gradering
Amper daar.
Lees meerTheo V - Jun 2017
Algehele gradering
My verblyf was by die kampeerplek en was regtig baie gerieflik en luuks vir 'n kampeerplek!
Lees meerDurr P - Jun 2017
Algehele gradering
Bekostigbare, verkwiklike verblyf.
Amelia F - Jun 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Francois M - Jun 2017
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het keurig aangebied teen 'n baie bekostigbare prys wat geen ander fasiliteit in die omgewing kan bied nie!
Lees meerJean D - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker ontspanne atmosfeer. Goeie plek om Kgalagadi Park vanaf te besoek.
Lynette C - Jun 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Francois M - Mei 2017
Algehele gradering
Die luukse eenhede was vir ons 'n groot verrassing. Fantasties!
Lees meerRika B - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Frikkie L - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Hesmarie V - Mei 2017
Algehele gradering
"Kliënt is koning en daarom stap Kgalagadi Lodge 'n ekstra myl vir jou"
Catherine W - Mei 2017
Algehele gradering
Netjiese skoon akkomodasie naby die hek van die Kgalagadi, ideaal vir dagbesoekers.
Jan F - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker naby die park.
Kobus V - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker anders!
Cecile S - Apr 2017
Algehele gradering
Verblyf was baie netjies, skoon en ons het heerlik daar gebly. Sal definitief weer soontoe gaan.
Lizani V - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Marcel H - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker in die Kalahari!
Daniel V - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik, fantasties en ongelooflik lekker om daar te bly.
Lees meerPetru V - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en die diens was baie goed.
Wilhelm K - Apr 2017
Algehele gradering
Puik verblyf teen bekostigbare prys.
Almarie V - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Magdalena K - Apr 2017
Algehele gradering
Die diens, netheid alles was uitstekend.
Dorothy Anne K - Mrt 2017
Algehele gradering
True value for money in this beautiful, convenient and well run oasis in the Kalahari.
Riaan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit is asemrowend.
Pauline P - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Jacobus M L - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Shaun K - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig, mooi en goed geleë buite die Twee Rivieren Hek.
Sandy H - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker!
Louisa P - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekend, kan maar 6 uit 5 gee!
Jeanri W - Jan 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld. Goeie diens.
Frik S - Jan 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Lees meerYolandi P - Jan 2017
Algehele gradering
Ongelooflik mooi. Baie lekker en baie netjies.
Nico M - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Marthinus D - Des 2016
Algehele gradering
Energieke personeel en altyd behulpsaam. 'n Oase in die woestyn van vedraagsaamheid in God se hand.
Riana P - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige luukse verblyf in die mooie Kalahari.
Jan B - Des 2016
Algehele gradering
Jy kan met 'n geruste hart hier oornag. Skoon, netjies en luukse akkommodasie.
Melissa C - Nov 2016
Algehele gradering
'n Ongelooflike ervaring.
Riaan F - Okt 2016
Algehele gradering
Sal enige tyd teruggaan het die lodge terdeë geniet.
Mike H - Okt 2016
Algehele gradering
Although a mistake had been made with our booking, staff were able to help us out with accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hoewel daar fout was met ons bespreking, kon die personeel ons help met verblyf.
'n Redelike instansie met vriendelike, behulpsame personeel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marinus V - Okt 2016
Algehele gradering
Stay was satisfactory.
Gerhard L - Okt 2016
Algehele gradering
Ideale plek om te oornag of self 'n paar dae te bly om die Kgalagadi Park te besoek.
Anton D - Sep 2016
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Arne S - Sep 2016
Algehele gradering
Immaculate, comfortable, everything you could need!
Duncan F - Aug 2016
Algehele gradering
Very pleasantly surprised and would recommend to others.
Darryl E - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Malita N - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Anita V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Gerhard M - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was lekker en gerieflik om hier te kon bly.
Danie T - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Helena D - Jul 2016
Algehele gradering
Ideale verblyf net buite die park.
Wikus H - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteite, beter as Sanparke en kan binne 5 minute park bereik.
Marleen M - Jun 2016
Algehele gradering
Puik. Alles wat jy nodig het en nog meer!
Jj L - Jun 2016
Algehele gradering
This is a beautiful place! Friendly people and just 100%.
Dirk C - Jun 2016
Algehele gradering
Aangenaam toegerus, prakties en ligging uitstekend om Kgalagadi te besoek.
Jeanri W - Mei 2016
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Marlene L - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf naby Kgalagadi Oorgrenspark!
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Mieke B - Apr 2016
Algehele gradering
Mooi natuur en gerieflike verblyf.
Helena R - Apr 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Izelle B - Mrt 2016
Algehele gradering
Uit die boeke!
Riaan H - Mrt 2016
Algehele gradering
Perfekte plek met die perfekte ligging vir 'n kuier in die Kgalagadi.
Neville P - Mrt 2016
Algehele gradering
Die beste wegbreek wat ons in 'n baie lang tyd gehad het.
Lees meerReinier G - Des 2015
Algehele gradering
Dis puik! Dis pragtig, so stil. Dis skoon, alles en nog so klein bietjie meer.
Lees meerKgalagadi Lifestyle Lodge se terugvoer
Beste Reinier,
Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit is altyd so lekker om te hoor as iemand dit geniet en goed beleef, soos ons bedoeling was toe ons die dag die lodge gebou het. Weereens baie dankie en 'n voorspoedige 2016.
Groete,
Kgalagadi Lodge - bestuur
Francois V - Nov 2015
Algehele gradering
Voldoende vir oornagverblyf.
Kgalagadi Lifestyle Lodge se terugvoer
Hi Francoi,
Baie dankie vir die terugvoering, ons personeel moes daar opgeslip het.
Sal bietjie kyk daarna, voorspoed vir 2016
SJ Koortzen
- Kapasiteit: 186 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 km vanaf die Kgalagadi Oorgrens-park, Askam, 8814, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom