Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Eddy M - Okt 2023
Algehele gradering
Nice garden but many problems in the house.
Lees meerKeerweder - A Place of Homecoming and Tranquility se terugvoer
Eddy, we are so sorry about the frustrations. We completely renovated the kitchen after your stay as what was communicated to you. The kitchen is brand new, and the plumbing problems have been dealt with. We also brought in a verminator company to deal with the cockroaches.
David M - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent stay, wonderful space to unwind.
Pieter B - Apr 2023
Algehele gradering
Met aankoms is 'n ander kamer wat erg na rook geruik het aan ons gegee en nie waarvoor ek bespreek het nie.
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility se terugvoer
Pieter, ek is so jammer oor jou teleurstellende ervaring. Ons het ongelukkig die oggend 'n verstopte drein gehad in die studio wat julle bespreek het. Die water het uit die stort gestroom en die mat erg beskadig. Ons moes professionele matwassers kry om die mat te kom was, maar dit is nou gelukkig uit gesorteer. Dit is teen ons reels om te rook, maar ongelukkig het die vorige gas wat in die cottage gebly het nie by die reels gehou nie. Ons het ook die cottage nou professioneel laat skoonmaak.
Liesl T - Apr 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir die gasvryheid. Was skoon en netjies.
Braam P - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en ruim!
Friedrich G - Okt 2022
Algehele gradering
So ontspanne tussen die pragtige groen tuin en mooi suite.
Hentie R - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Olaf En Ora V - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Kritzinger S - Sep 2022
Algehele gradering
Goed ingerig en baie gerieflik.
Hans L - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige juweel. Die tuin is pragtig - jou eie paradys.
Elouise S - Des 2021
Algehele gradering
Bietjie kort, maar baie lekker in rustige atmosfeer.
Roelf V - Sep 2021
Algehele gradering
Langnaweek in Riebeek-vallei!
Letha T - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Nazhene E - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastic and oh so relaxing.
Greg S - Jun 2021
Algehele gradering
Not too bad.
Lees meerLaetitia C - Apr 2021
Algehele gradering
Veilige ruim woonhuis met lieflike tuin en buite-areas om te ontspan.
Monique D - Mrt 2021
Algehele gradering
It was wonderful.
Alicia H - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Lees meerDuvall V - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne en sorgvry.
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility se terugvoer
Duvall, dankie vir hierdie pragtige resensie!
Ilse C - Des 2020
Algehele gradering
Ons wou vir altyd bly!
Lees meerJodie O - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflik, bekostigbaar, prentjiemooi.
Kimberly V - Mrt 2020
Algehele gradering
Such a beautiful and tranquil slice of heaven.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dennehof-straat 20, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom