- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogte-weg 306, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road is op 'n 9 hektaar landgoed met asemrowende berg- en see-uitsigte geleë.
Die eenheid het 2 en suite-kamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed, Persiese mat, klerekas en tafel met ’n stoel. Die hoofbadkamer is rolstolvriendelik en het ’n stort, bad, wasbak en die toilet is apart met ’n bidet. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens, ingeboude kas en 2 gemaklike stoele. Die badkamer beskik oor ’n stort, toilet en wasbak. Albei kamers het ekstra komberse en verwarmers, asook skuifdeure wat na ’n houtdek lei. ’n Opvou-bababad en -stoel is beskikbaar op versoek.
Die leefarea het 2 leerbanke, ’n TV met volledige DStv-kanale en ’n DVD-speler. Die eenheid het ook gratis WiFi en ’n groot verskeidenheid boeke en CD's. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en oorgenoeg spasie in die kaste om eetgerei en breekware in te stoor. Daar is ook ’n wasmasjien en tuimeldroër.
Die eenheid het ’n privaat voordeur en dek, wat ’n Trellidor-sekuriteitshek het. Daar is ’n toesluitmotorhuis, privaat tuin asook draagbare braai.
Graslande, tuine en inheemse plantegroei versier die landgoed en daar is dus ook genoeg speelplek vir die jongspan.
Slaapplek
’n Bespreking by Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoogte-weg 306, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wilderness Heights Wildernis Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogte-weg 306, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom