Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lezanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Marlize K - Aug 2023
Algehele gradering
"Very fancy and the lady is so nice" — my kinders se woorde.
Gert D - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging, heerlike ontbyt, wonderlike diens.
Marinda T - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig. Pragtige gastehuis en omgewing.
Dave E - Aug 2022
Algehele gradering
Great place in a beautiful setting. Only place to stay in Kathu.
Catrien S - Nov 2021
Algehele gradering
Vinnige oornag in Kathu.
Lees meerAbraham W - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Kathuhari Guesthouse se terugvoer
Goeie more Abraham,
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Lekker dag vir jou! Hoop ons sien jou gou weer.
Karin L - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Kathuhari Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer dit opreg en hoop ons julle gou weer te sien.
Baie groete,
Lezanne
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Setperkstraat 6, Kalahari Gholf- en Jaglandgoed, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom