Karoo Life Bed and Breakfast
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 18, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo Life Bed and Breakfast is in die Suid-Afrikaanse Port-hoofstad Calitzdorp op die bekende Roete 62 in die Wes-Kaap geleë. Dit is slegs 'n uur se ry van die Kango-grotte en Tuinroete af.
Karoo Life is tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en is 'n gemaklike 4 uur se ry vanaf albei stede. George-lughawe is ook net 90 minute ver en Mosselbaai is minder as 2 uur se ry deur die skilderagtige bergpasse.
Die gebou dateer uit 1880 en was al die tuiste van die plaaslike ystersmid, skoenmaker en het oornagverblyf aan menige reisiger gebied. Deesdae word uitstekende verblyf en heerlike kos aan vakansiegangers en reisigers gebied wat die kronkelende roete tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) verken.
Karoo Life bied 2 kamers in die hoofhuis en 3 tuinkamers. Die hoofhuis dien as die gemeenskaplike kuier- en eetarea. Daar is 'n groot onderdakdek met uitsigte oor die tuin en berge, en 'n pragtige swembad. Gaste kan ook die nabygeleë wynkelders, valleie en berge verken.
Ontbyt word daagliks in die hoofhuis se manjifieke eetkamer met geelhoutvloere of buite op die dek bedien.
Salie Restaurant is gerieflik op die perseel geleë en bedien die beste steaks in Calitzdorp, heerlike houtvuurpizzas en Klein-Karoo-spesialiteite soos skaapkerrie en skaaptjops.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Leslie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 95
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Queenstraat 18, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Life Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calitzdorp Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 18, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18