Kambaku @ Sea
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Egretweg, Overhill Plaas, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kambaku @ Sea is in Sedgefield in die Tuinroete en bied pragtige berg- en wouduitsigte. Hier word gaste wakker met die reuke en klanke van die ongerepte natuur. Wild soos bosbokke, ratels, otters en skilpaaie woon saam met gaste hier.
Verblyf beskik oor 5 kamers wat slaapplek aan tot 10 gaste bied. Al die kamers het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Asook 'n TV, DStv, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, voëlkyk en bergfietsry in.
Aktiwtiteite in die omgewing sluit wynproe, fietsry, visvang en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 11
Ligging
- Langs Egretweg, Overhill Plaas, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Kambaku @ Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Egretweg, Overhill Plaas, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom