Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kamba Game Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ireen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Kamba Game Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Martin P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die chalet was mooi skoon en baie netjies. Ongelukkig was daar nie braaitoerusting nie, wat 'n bietjie frustrerend was. Dit sal 'n goeie idee wees om dalk vir gaste die opsie te kan bied om dinge soos hout/charcoal/briquettes en ys by die verblyf te kan koop aangesien die naaste winkel redelik ver weg is. Die parkering is ook 'n entjie van die chalets af en om met 'n hengse klomp tasse en coolers op en af te stap was ook nie ideaal nie, dalk iets om na te kyk. My 2c. Verder was dit baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie N

Baie lekker - sal weer besoek.

Ons het baie lekker by Kamba Game Lodge gebly. Was vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Die eenheid was skoon en ons het gerieflik gebly. Lekker rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anél V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél V

Overall a super stay, affordable and great staff. Would definitely recommend.

Enjoyed the stay. We rented the Leopard Chalet - very neat with nice finishes. Pros: Value for money - nice finishes, etc. for the price you pay. It was very quiet as we were mostly alone. Beds are definitely comfortable. Unit has DSTV (not full package) with 3 TVs. Unit has an oven, microwave, general cutlery, small fridge, pots and pans. Beautiful bathroom with a huge shower. Staff are friendly and eager to assist. Nice common areas with good finishes. Irene is very helpful - she even arranged a game drive for us. Cons: We only had cake forks in our unit (but used the forks from the communal kitchen). There were mostly 4 of each item in terms of cutlery (for larger groups, this may not be ideal). The fridge is small. Worked well for us - as we were only 2 and staying for 3 days. No freezer (only a quick freeze option). The oven was a bit dirty. The kitchen tap leaks. There are security lights on at night which are a bit bright. The rooms are therefore not as dark as some would prefer, but not the worst. Has space for 7 to sleep but the house is small.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naydene M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naydene M
Gesin met klein kinders

Truly amazed will definitely be back.

Most amazing experience. Room was spotless, comfortable bed, most amazing staff. [host_firstname] went out of her way for us and made it the most unforgettable experience ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhoda L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhoda L
Gesin met tieners

Genotvol.

Baie lekker. Kombuiskaste is vol persoonlike items. Ketel moet skoongemaak word. Benodig braaibak en tang. Meer stoele buite sal gaaf wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PIot 39 Klipdrift, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bd964827d05ddacb34081b8782f3698cd195617c399a8e8d53c99723971bceb9511acbcd7ad4678b8295ac1c449ff846f28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 PIot 39 Klipdrift Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.41767350866 28.350600677748
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem