Kalm Waters
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Margaret-weg 4, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kalm Waters bied gerieflike en stylvolle oornagverblyf in Hersham in Groot-Brakrivier op die Tuinroete. Die verblyf is naby die strand, spog met pragtige natuurskoon en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek.
Verblyf word in 2 woonstelle gebied. Villa 1 en 2 het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, ekstra sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Omsetters verseker dat die verblyf nie deur kragonderbrekings geraak word nie.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Skuifdeure lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Margaret-weg 4, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hersham Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Margaret-weg 4, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap