Jetty Bliss
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spinnekar 2, Knysna Quays, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Jetty Bliss is in 'n veilige kompleks naby die Knysna Waterfront-ontwikkeling geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n rits besienswaardighede in die middel van die Knysna Waterfront-area.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gaste-toilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n Juliet-balkon en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in. Die eetarea op die onderste verdieping het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n buite-etenstafel, 'n draagbare braai en 'n uitsig oor die water. Die eenheid het sy eie privaat jetty waar gaste 'n boot kan vasmeer, visvang of swem.
Slaapplek
’n Bespreking by Jetty Bliss sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Spinnekar 2, Knysna Quays, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Jetty Bliss het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spinnekar 2, Knysna Quays, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom