Issaquena Heights Boutique Hotel
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosboustraat 4, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 577R3 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Issaquena Heights Boutique Hotel bied 'n gerieflike B&B-ervaring in die skilderagtige dorpie Knysna langs die Tuinroete wat dit die ideale keuse maak vir paartjies of sakereisigers.
Daar is 17 pragtige kamers, elk met volledige en suite-badkamers, gemaklike beddens, sagte duvets, vars linne en privaat inagnge. Elke kamer het lugversorging, 'n slim-TV met DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie en 'n tee- en koffiestasie.
'n Heerlike ontbyt word daagliks in die hoofleefarea bedien en gaste kan hier in die knus gastesitarea ontspan of buite langs die swembad sonbaai. Daar is konferensiegeriewe op die perseel, asook parkeerplek. Die gastehuis is naby gewilde besienswaardighede sodat gaste lekker die omgewing kan verken.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Bosboustraat 4, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Issaquena Heights Boutique Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosboustraat 4, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom