Impala Accommodation 35802
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impala-laan 32, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Impala Accommodation 35802 is 'n selfsorghuis vir 6 gaste wat net 750 m vanaf die strand in Reebok geleë is.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. DIe hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 4 stapelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n stort en aparte toilet het. Linne word voorsien en gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
DIe oopplan-kombuis is met 'n sesplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet of in die sitarea ontspan. Let asb. dat daar egter geen TV is nie.
Verder kan hulle die draagbare braai gebruik. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en rook is verbode.
Reebok het 'n lieflike strand met 'n veilige getypeol waarin gaste kan swem. DIe dorp is net 4 km vanaf Klein-Brakstrand en -meer, 18 km vanaf Mosselbaai en 30 km vanaf George.
Slaapplek
’n Bespreking by Impala Accommodation 35802 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.4/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Impala-laan 32, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impala-laan 32, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom