Hunters Pride 20
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hunters Pride Wildlife Estate, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hunters Pride 20 is in die Groot 5 Dinokeng-wildreservaat in Hammanskraal, Gauteng geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige natuurwegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die gastebadkamer het slegs 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n TV, eetarea en 'n kroeg en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus is. Die huis het beide 'n binnegasbraai en 'n privaat buitebraai-area met 'n boma. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die stoep waar gaste die wild kan besigtig en die buite-area het 'n buitestort en swembad wat gaste kan benut.
Slaapplek
’n Bespreking by Hunters Pride 20 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Hunters Pride Wildlife Estate, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hunters Pride Wildlife Estate, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom