Huis Marais Herolds Bay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaapplekstraat 3, Heroldsbaai, George, 6615, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Huis Marais Herolds Bay is 'n selfsorgeenheid wat deel vorm van die eienaar se hoofeiendom in Heroldsbaai. Dit is 8 km vanaf George Lughawe en 18 km vanaf Garden Route Mall, en Heroldsbaai-strand is 2 km weg.
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Huis Marais Herolds Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Madri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Slaapplekstraat 3, Heroldsbaai, George, 6615, Wes-Kaap
- Gaste dink Huis Marais Herolds Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaapplekstraat 3, Heroldsbaai, George, 6615, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom