Huis Marais Oubaai
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean Vista 1199, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 500R1 750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Huis Marais Oubaai bied goed toegeruste eenhede op die veilige Oubaai Golf Estate in Heroldsbaai en bied 'n mengsel van gerief en vermaak in 'n stylvolle en akkommoderende omgewing.
Die woonstel beslaan die onderste deel van die huis en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer het lugversorging, gratis WiFi en 'n knus sitarea.
Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer het lugversorging, gratis WiFi en 'n knus sitarea.
Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer het lugversorging en 'n spieëltafel.
Die woonstel het 'n binnebraai-area en 'n aparte leefarea met 'n dubbelslaapbank en 'n slim-TV. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, konveksie-oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Madri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ocean Vista 1199, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Huis Marais Oubaai het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean Vista 1199, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom