Hudji Dudji Plaashuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Eileen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Martie D - Okt 2023
Algehele gradering
Verblyf op die plaas is heerlik en veilig.
Willem M - Aug 2023
Algehele gradering
Nie veilig nie.
Hudji Dudji Plaashuis se terugvoer
Jammer dat u onveilig gevoel het. Huis het omheining en diefwering met alarmstelsel. My kinders bly reg langs u met honde.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloemheuvel-plaas, Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit, Christiana, 2680, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom