House on Maxi
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maxiestraat 27, Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
House on Maxi is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Port Owen Marina in Velddrif in die Wes-Kaap. Dit spog met 'n asemrowende uitsig oor die Bergrivier en is ideaal vir 'n groep vriende of familie.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Die ander slaapkamer het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, konveksie-oond, yskas-vrieskas, ketel, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Die skuifdeure bied toegang tot 'n privaat binnebraai-area met 'n etenstafel.
Buite is daar 'n swembad, tennisbaan, speelarea vir kinders en 'n privaat jetty.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by House on Maxi sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Maxiestraat 27, Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maxiestraat 27, Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom