Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
KERCIA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 229
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter N - Mei 2024
Algehele gradering
Sal weer.
Laurika V - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier met vriendelike gasvrye mense.
Bruce D - Mrt 2024
Algehele gradering
Appalling.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Thank you very much for the feedback, we do appreciate it. We apologise for your experience and hope to see you back again soon to provide you with a better experience.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Ithemba M - Mrt 2024
Algehele gradering
The place is safe.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Thank you very much, Ithemba Matshabana. We appreciate your great feedback so much.
Wiesie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Nie lekker geslaap nie.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
So jammer om te hoor oor die slegte gevoel wat u gehad het. Dis beslis nie altyd so nie, so ons hoop rerig om julle weer een dag terug te hê hier by ons.
Barry D - Mrt 2024
Algehele gradering
Very basic hotel that has potential if they upgraded it a bit.
Lees meerHoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Thank you so much for the feedback, Barry Daum. We are currently under maintenance and improving slowly but surely as time allows us.
Annette L - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie baie dankie, ek waardeer die baie mooi terugvoer.
Theunis H - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant!
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Thank you very much, we really appreciate it. We are busy trying to upgrade the hotel gradually as time and finances allow us.
Patrick S - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was soos ons verwag het. Dankie.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie baie dankie, ek waardeer die goeie terugvoer so baie.
Este B - Jan 2024
Algehele gradering
Het balkonkamer bespreek maar nie gekry nie.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
So jammer dat jy nie die kamer gekry het wat bespreek was nie. Ek sal dit beslis onder ontvangs se aandag bring dat hulle moet oplet as gaste bespreek en reg kommunikeer met kliente.
Leon S - Jan 2024
Algehele gradering
Kon vergeet van gejaagde lewe.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit.
Chantel J - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing everyone so helpful and friendly and very welcoming, food delicious.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Thank you very much, we do appreciate your feedback.
Marius R - Okt 2023
Algehele gradering
Vanaf die intrapslag het alles seepglad verloop met vriendelike ontvangs en 'n pragtige uitsig oor die baai.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie baie dankie, ons waardeer die mooi terugvoer.
Khalid G - Aug 2023
Algehele gradering
A place from the the 60's.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Thank you very much
Johan K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit.
Jenifer R - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goeie kliëntediens, perfekte ligging en heerlike restaurant.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie baie dankie, ons waardeer julle mooi woorde.
Fred H - Apr 2023
Algehele gradering
Very good and comfortable.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Thank you so very much
Shaun W - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie baie dankie, ek waardeer die mooi woorde.
Delia O - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable and enjoyable.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Thank you so very much
Isabella L - Feb 2023
Algehele gradering
Net vir oorslaap.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie baie dankie vir die terugvoer, Isabella Louw.
Qaaid M - Jan 2023
Algehele gradering
Wi-Fi password didn't work, ceiling fan was very noisy. Reported the Wi-Fi issue to night reception and he just shrugged his shoulders.
Clifford R - Jan 2023
Algehele gradering
Mooi en rustige uitsigte oor Saldanhabaai.
Tammy R - Jan 2023
Algehele gradering
Okay.
Issabella G - Jan 2023
Algehele gradering
Was ok maar voel bietjie onveilig.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Hotel was ongelooflik besig, dit is dalk die rede vir die Wi-Fi wat nie altyd tot beskiking was nie. Die ruike is die skagte, seegras wat reuke veroorsaak, ongelukkig kan ons niks teen die natuur se wette doen nie. Ons probeer ten alle tye die ruike van seegras tee te werk, maar dit werk nie altyd so nie. Vriendelike groete en ons hoop om u weer hier te akkommodeer. Elaine
Quinton J - Jan 2023
Algehele gradering
Staff so friendly and very professional. An awesome tranquil place to visit if you on holiday.
Martin C - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese kamer maar ou hotel. Lift nie gewerk agv loadshedding.
Colin H - Des 2022
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Shaheeda C - Des 2022
Algehele gradering
If you want to get away from the hustle and bustle of the city. This is the place.
Brian B - Des 2022
Algehele gradering
Die badkamer se stort is baie swak.
Andrew K - Des 2022
Algehele gradering
Glad nie sleg nie, maar my kamer het geen Wi-Fi gehad nie en die stortkop moet vervang word.
Melissa E - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely little hotel.
Patrick S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig net waarvoor ons gekom het.
Dorette V - Mei 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld. Vriendelike diens.
Zelda P - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Stéfan H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie skoon, baie Afrikaans, mooi uitsig.
Milton F - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Maurice M - Apr 2022
Algehele gradering
Genotvol.
Linel J - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Anna Margaret B - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, rustig en naby alles.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Angia S - Feb 2022
Algehele gradering
It was awesome! Will definitely be back soon with my whole family.
Elsabe R - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Personeel was vriendelik. Restaurant se kos was heerlik.
Johqn J - Jan 2022
Algehele gradering
Bedrooms are beautiful but I had no water both days I stayed there.
Dorie V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasies.
Riaan M - Des 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig, selfs van die agterste kamers wat nie direk op die baai uitkyk nie.
Lees meerCharlene E - Des 2021
Algehele gradering
Dit was lekker. Kos was baie lekker.
Zanele S - Des 2021
Algehele gradering
Perfect.
Karel J - Des 2021
Algehele gradering
Baie geniet.
Marjorie H - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike, knus, unieke hotel.
Lees meerHoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Marjorie!!!
Ons waardeer julle terugvoering en is bly julle het die kuier geniet. Ons sien uit om julle weer te ontvang!
Vriendelike groete,
Doddie B - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie met hartsmense!
Theo H - Des 2021
Algehele gradering
Good experience, but WiFi was not good.
Reevo A - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable and neat accommodation.
Yvette E - Des 2021
Algehele gradering
Voel nie soos vakansie nie/
Yolanda D - Des 2021
Algehele gradering
Ons was so verras. Die pragtige uitsig het ons asems weggeslaan. Vriendelike personeel. Heerlike kos!
Johan C G - Des 2021
Algehele gradering
Lekker ontspan en uitgerus.
Tracy H - Des 2021
Algehele gradering
We had an awesome time - the sea views was amazing - birds and a seal wow.
Hennie F - Okt 2021
Algehele gradering
'n Aangename kalmte.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Hennie!!! Ons waardeer julle terugvoering en is bly julle het dit geniet!
Riana V - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Riana!!!
Hannelie K - Sep 2021
Algehele gradering
'n Lekker ervaring en heerlike nagrus.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Hannelie!! Ons is bly julle het die kuier geniet!
Charlene A. L - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging, mooi netjiese kamers.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Charlene!!! Ons is bly julle het die kuier geniet! Ons sien uit om julle weer in die nabye toekoms te ontvang!
Ineke B - Aug 2021
Algehele gradering
Goed vir 1 aand se oorsslaap
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Ineke!! Ons het intussen aandag gegee aan die foute wat jy uitgewys het en dit is gekorregeer.
Ons is dankbaar vir julle terugvoering en hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Vriendelike groete,
Rian J - Aug 2021
Algehele gradering
Slaap 1 aand, mooi kamer met patio op see.
Mario A - Jun 2021
Algehele gradering
Very Nice Stay
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Thank you very much, Mario. We look forward to welcoming you back.
Nikki T - Jun 2021
Algehele gradering
The stay at your hotel saved our marriage. We will be forver grateful. Thank you.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
That's amazing news Nikki. We're so happy for you and can't wait to welcome you back soon. Keep well.
Chris F - Mei 2021
Algehele gradering
My stay was excellent, no complaints and the view is epic. I have no complaints whatsoever.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Thank you very much Chris!! We are happy that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back soon.
Samuel O - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker, pragtige see uitsig en kos voortreflik.
Estelle B - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreek om alleen te wees en te ontspan.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Estelle. Ons waardeer jou terugvoering en is bly jy het dit geniet.
Angir-joy D - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Thank you Angir-joy D!
Reney V - Mrt 2021
Algehele gradering
Lieflik.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Reney! Ons is bly hulle het dit geniet!
Melt V - Feb 2021
Algehele gradering
Fantastiese naweek met pragtige see-uitsig.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Melt!! Dit is baie lekker om hierdie mooi terugvoering te ontvang!! Ons waardeer dit opreg!
Bianca S - Feb 2021
Algehele gradering
Almal baie vriendelik en behulpsaam.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Bianca! Ons waardeer jou terugvoering en is bly julle was gelukkig!
Jaco Ronel G - Jan 2021
Algehele gradering
Netjiese, ou hotel.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Jaco. Ons het nogal 'n 'baie goed en baie sleg' situasie wanneer dit by die ligging kom. Gelukkig is ons sekuriteits firma baie skerp en op en wakker, so dit gee die gemoedsrus sodat ons gaste liewer net die goed kan geniet. Ons waardeer julle kuier en terugvoering en hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete,
Teresa M - Des 2020
Algehele gradering
Awesome.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Teresa!!! Ons is bly julle het dit geniet en ons sien uit om julle weer hier te hê!
Leonie V - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en beautiful uitsig!
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Leonie!!! Ons waardeer jou terugvoering en is bly julle het dit geniet!
Graeme R - Des 2020
Algehele gradering
Not impressed.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Thank you for your feedback Graeme.
We will look into your comments, however cleanliness is definitely a standard we uphold. As you can see from the other reviews. The balconies are not advertised as private as per descriptions and photos. Unfortunately when you're staying practically on the beach, seagulls, in all their glory, tend to be part of the experience.
We apologize for the inconvenience.
Monica L - Des 2020
Algehele gradering
Mooi uitsig
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Monica!!! Ons het die haardroër intussen vervang. Ons waardeer jou terugvoering. Vriendelike groete,
Jaco C - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike personeel. Sal enige tyd weer gaan.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Jaco!!!
Dit is so lekker om sulke terugvoering te kry, want dit wys dat my span hulle goed van hulle taak kwyt! Ons waardeer jou terugvoering asook jou verwysings!! Ons hoop om jou gou weer te kan verwelkom!
Josephine F - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties, het ons kuier baie geniet.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Josephine! Ons is baie bly julle het die kuier so geniet! Ons hoop ons sien julle gou weer!
Mag julle 'n wonderlike fees seisoen hê!
Sanet E - Okt 2020
Algehele gradering
Verblyf op die see.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Sanet. Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Eben D - Okt 2020
Algehele gradering
It was pleasant.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Thank you Eben!
Zenobia N - Sep 2020
Algehele gradering
Lekkerrr sal weer kom
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Dankie Neale. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Cindie A - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike verblyf!
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Cindie. Ons is bly dat ons deel van julle spesiale dag kon wees.
Hettie V - Sep 2020
Algehele gradering
Mooi uitsig oor die see
Louwrens E - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Louwrens. Ons is bly julle het dit geniet.
Carin V - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Carin V! Ons is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te ontvang!
Waren F - Mrt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld. Sal weer besoek.
Patrick Jay P - Mrt 2020
Algehele gradering
Verblyf was oukei.
Nicola D - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig.
Enoch V - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Aanvanklik was daar 'n probleem met my bespreking. Die ontvangsdame het dit egter uitgesorteer en dit was heerlik om daar te bly. Sal weer bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Melanie K - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging en waarde vir geld.
Peter T - Feb 2020
Algehele gradering
Meer as gerieflik vir oorslaapplek.
Sharon M - Feb 2020
Algehele gradering
Perfect to be alone and with your kid/kids. Beach view rocks, being near to the shops, walks on the beach. Nice food and very nice prices at the restaurant. Very nice and welcoming staff.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfek om alleen en saam met jou kind / kinders te wees. Loop op die strand langs die rotse, naby die winkels. Lekker kos en baie lekker pryse by die restaurant. Baie aangename personeel.
Perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Henry L - Jan 2020
Algehele gradering
Verblyf was aanvaarbaar, maar sekere goed kan verbeter word.
Marianne C - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Tina-louise M - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne. Goeie diens.
Deborah E - Des 2019
Algehele gradering
Pleasant indeed.
Marian R - Des 2019
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n heerlike Kersete!
Martie W - Des 2019
Algehele gradering
Was baie lekker en beslis die moeite werd.
Hazel F - Des 2019
Algehele gradering
We enjoyed ourselves but cleanliness in bathrooms need attention. A bar fridge was requested and request was not attended to even though I called in advanced.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Willie P - Des 2019
Algehele gradering
Genotvol.
Henry R - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename plek.
Martinus S - Des 2019
Algehele gradering
Hotel dra by tot wonderlike naweek saam met my gesin veral diegene vanaf Duitsland.
Stephanus G - Des 2019
Algehele gradering
Hemels.
Aldworth P - Des 2019
Algehele gradering
Daar is so baie woorde, maar ek moet net sê dat dit was uitstekend.
Izel R - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Mercia V - Des 2019
Algehele gradering
Hoedjiesbaai Hotel is located on a very busy main road with good sea views though hindered by uncanny beach goers.
Imelda L - Des 2019
Algehele gradering
Dit was een van my beste verblyf ooit.
Simoné G - Okt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Simoné! Hoop om julle gou weer te sien!
Rianza V - Sep 2019
Algehele gradering
Die verblyf was gemaklik.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Rianza. Ek waardeer jou resensie en ons is bly jy is terug by ons.
Kyle V - Sep 2019
Algehele gradering
Great place!
Micheline M - Sep 2019
Algehele gradering
Relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspannend.
Dit is 'n lekker wegbreekplek vir jouself en jou man of lewensmaat. Ons was op die eerste verdieping, ons het die beste kamer gehad as gevolg van die balkon en die uitsig. Die kos is heerlik en die diens ook. Ek sal beslis weer gaan. Hierdie keer langer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Thank you Micheline! We appreciate your comments and am glad you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back soon.
Collin B - Sep 2019
Algehele gradering
Die diens was uitstekend geen haakplekke met aankoms.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie Collin! Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Sandra J - Jul 2019
Algehele gradering
Een woord: Fantasties.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Dankie Sandra
Bly jy het dit geniet! Ons is om die draai wanneer jy weer 'n blaaskans nodig het!
Lorraine M - Jul 2019
Algehele gradering
Kos, personeel en verblyf baie goed, maar kos so bietjie duur!
Antoinette D - Jun 2019
Algehele gradering
We had a fantastic view from the balcony. The water was below us.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n fantastiese uitsig vanaf die balkon gehad met die water onder ons.
Veilig. Baie vriendelike personeel en die plek is baie skoon. Ons sal enigetyd weer terug wees. Ons het so 'n lekker tydjie gehad. Baie dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rowan L - Jun 2019
Algehele gradering
The service received was very friendly and professional, the place is kept clean, we really enjoyed our stay and wish we could stay longer.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die diens is baie vriendelik en professioneel, die plek is skoon gehou, ons het ons verblyf geniet en wens ons kon langer bly.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Glendine C - Jun 2019
Algehele gradering
Die hotel is erg verwaarloos en die matte vuil en gevlek, roes oral. Struktuur van hotel erg verwaarloos.
Tertius K - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lientjie P - Mei 2019
Algehele gradering
Nie te sleg nie.
Lees meerLizelle E - Mei 2019
Algehele gradering
Die huisbak het nie gewerk nie, en daar was niemand om ons te help om tasse op te dra kamers toe nie.
Joyce A - Apr 2019
Algehele gradering
Stunning views with excellent food.
Lees meerShanaaz J - Apr 2019
Algehele gradering
Relaxing.
Deon C - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was baie rustig en kalm met 'n baie mooi uitsig.
Anel B - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike plekkie, sal beslis weer daar gaan bly.
Carien T - Feb 2019
Algehele gradering
Absoluut geen klagtes nie, baie dankie.
Jannie N - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig, vriendelike personeel.
Anton V - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflike ligging.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Jan D - Jan 2019
Algehele gradering
Sal nie weer gaan nie, baie beter plekke vir dieselfde tarief.
Nolan P - Jan 2019
Algehele gradering
Lovely view and situated on the beach.
Rosetta V - Jan 2019
Algehele gradering
Ontspanning.
Lameez D - Jan 2019
Algehele gradering
Value for money.
Hendry M - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was lekker.
Louis C - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Francis V - Des 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Lees meerAnonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Pauline C - Des 2018
Algehele gradering
Dit is lekker sentraal geleë en privaat.
Lees meerBraam V - Des 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Trevor M - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was baie opwindend.
Bennie P - Nov 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Wikus M - Nov 2018
Algehele gradering
Swakste verblyf, moet nie eers jou tyd of geld mors.
Lees meerGert N - Nov 2018
Algehele gradering
Die hotel kan besoek word met vrymoedigheid.
Chevandre V - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Danie S - Okt 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld, het beter verwag.
Rene A - Okt 2018
Algehele gradering
The stay was okay, the view breathtaking from the balcony suites. The lift was not working so it was a bit inconvenient.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die verblyf was okay, die uitsig was asemrowend van die balkon suites af. Die hysbak het nie gewerk nie so dit was bietjie ongerieflik.
Die ligging is lekker, winkels en drankwinkels is net oorkant die straat. Die live band wat by die restaurant in die straat af gespeel het was wonderlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chanel P - Okt 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Corne S - Okt 2018
Algehele gradering
Mooi uitsig en netjiese, skoon kamer.
Jaques L - Okt 2018
Algehele gradering
'n Rustige aand met 'n skone sonsopkoms.
Lees meerMonique S - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was fantabulous.
Desire W - Sep 2018
Algehele gradering
We had a lovely stay, the only thing I would've like that there be activities that we could have done.
Christelle K - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese ligging met ongelooflike goeie uitsig en kos uit die boonste rakke!
Wilfred S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Motimar H - Aug 2018
Algehele gradering
Very nice place, will most definitely be going again soon.
Shane R - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Ivan V - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Nicolette S - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlik, net jammer gaste op dieselfde vloer was ongelooflik rumoerig tot laataand en weer 4:30 in die oggend.
Johan D - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Anna V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie oulike, skoon plek met vriendelike mense.
Jacques S - Jul 2018
Algehele gradering
Die slegste ooit. Die foto's is misleidend. Glad nie eers 'n 3 ster nie, glo my.
Adrian T - Jun 2018
Algehele gradering
Great location and staff.
Carol M - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Shivonn J - Apr 2018
Algehele gradering
Ja, omdat die prys reg is vir mense wat wil wegbreek, maar die plek het baie opgradering nodig. Dis meer soos 'n backpakkers sal ek sê.
Lees meerHoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Goeie more Shivonn
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek het nou oorgevat as bestuurder by Hoedjiesbaai en my lys stem ooreen met joune.
Ek gaan hard werk daaraan om die veranderinge in te bring.
Ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom vir hopenlik 'n lekkerder bly.
Vriendelike groete, Nádi Truter
Christelle O - Mrt 2018
Algehele gradering
Slegs vir oornag.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Goeie more Christelle
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons begroot om binnekort die matte situasie aan te vat wat hopenlik 'n groot verskil aan die 48 jarige 'dame' te maak. Volg gerus ons Facebook blad vir nuus oor ons vorderinge.
Ons hoop om jou terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete,
Nádi Truter
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Dawn R - Mrt 2018
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Goeie more Dawn
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek sal na moontlikhede kyk om die punte te verbeter.
Die kroeg area is nou 'n 'nie rook area'!
Vriendelike groete
Nádi Truter
Amanda F - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Festus A - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld en dit was 'n wonderlike tyd
Wilana G - Mrt 2018
Algehele gradering
Nie op standaard nie.
Lees meerLisa S - Feb 2018
Algehele gradering
Teleurstellend na groot afwagting.
Lees meerEugene G - Jan 2018
Algehele gradering
It was okay.
Lizette J - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Karen M - Jan 2018
Algehele gradering
All I can say Hoedjiesbaai Hotel is like your own home but there they put you on a pedestal and it was awesome.
Carol E - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike personeel.
Sarel C - Des 2017
Algehele gradering
Ons het die verblyf geniet en sal weer gebruik maak daarvan.
Francis V - Des 2017
Algehele gradering
Dit was rustig en aangenaam
Lees meerRenske H - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik, sal elke keer teruggaan.
Ig F - Des 2017
Algehele gradering
Bly weg. Akkommodasie baie swak.
Lees meerAshley R - Des 2017
Algehele gradering
Het dit regtig baie geniet.
V R - Des 2017
Algehele gradering
Vuil, raserig, onvriendelike personeel en werklik glad nie soos op die foto's aangedui.
Francois M - Des 2017
Algehele gradering
Nee ek sal nie, want die bedbugs het my opgevreet en die beesvleis was seker laas jaar s'n.
Jeanette P - Des 2017
Algehele gradering
Rustig.
William J - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Diana A - Nov 2017
Algehele gradering
Beautiful view on the one side, noisy main street on the other.
Lees meerMarcine O - Nov 2017
Algehele gradering
The hotel is a bit dated but very clean, spacious and the view and location are beautiful.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Deon S - Okt 2017
Algehele gradering
Relaxing.
Roderick R - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties
Blackie S - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker verblyf, kamer was skoon en netjies.
Carene S - Jul 2017
Algehele gradering
Kuier altyd baie lekker...
Laura D - Jun 2017
Algehele gradering
Aanvaarbaar, ligging goed, redelik bekostigbaar.
Lleon D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik. Goeie diens, fantastiese balkon-uitsig. Geniet!
Ingrid V - Mei 2017
Algehele gradering
Gerieflik en op die see.
Melissa R - Apr 2017
Algehele gradering
Not very clean.
Conrad V - Apr 2017
Algehele gradering
Het Hoedjiesbaai baie geniet.
Carla E - Apr 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerMarizanne N - Apr 2017
Algehele gradering
Matig.
Raquel L - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies en goeie ligging.
Johan V - Apr 2017
Algehele gradering
Vinnig, gesellig en lekker.
Jakes J - Mrt 2017
Algehele gradering
Het lekker gebly, skoon en mooi uitsig.
Johan C G - Feb 2017
Algehele gradering
Baie aangename ontspanne naweek, dankie.
Ilse S - Feb 2017
Algehele gradering
Aan te bevele.
Chenel F - Jan 2017
Algehele gradering
Moenie hierdie boek op sy (nederige) baadjie takseer nie.
Heidene B - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige kamers bo op die see. Goeie waarde vir geld.
Eben K - Des 2016
Algehele gradering
Dit was regtig die waarde vir die geld die moeite werd.
Francis S - Des 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies, waarde vir geld.
Gideon V - Des 2016
Algehele gradering
Aangename netjiese verblyf met al die nodige vereistes.
Lees meerMarelize H - Des 2016
Algehele gradering
Die uitsig van die see was fantasties.
Zaiboon L - Des 2016
Algehele gradering
Not good service.
Erika V - Des 2016
Algehele gradering
Vuil en ongemaklik.
Ernst Devilliers D - Des 2016
Algehele gradering
Pragtig, mooi, netjies.
Dirk M - Des 2016
Algehele gradering
Ontvangspersoneel was puik en diens baie goed.
Erica D - Nov 2016
Algehele gradering
Onvoldoende.
Ronald K - Nov 2016
Algehele gradering
Gemaklik.
Prudence K - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker verblyf teen 'n bekostigbare prys.
Gavin H - Sep 2016
Algehele gradering
'n Lekker rustige naweek op die balkon wat die stres totaal wegspoel.
Berantha V - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Nico D - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker op die strand.
Gundi D - Aug 2016
Algehele gradering
Hotel netjies en skoon maar verkeerd geleë.
Johann K - Aug 2016
Algehele gradering
Kamer met die mooiste uitsig!
Petro P - Jan 2016
Algehele gradering
Hotel parkeerplek is te min en dis nie toesluit-parkering nie. Verder was dit lekker.
Shaun V - Des 2015
Algehele gradering
Lekker gebly! Paar klein probleme wat maklik oplosbaar is!
Kobus S - Des 2015
Algehele gradering
Uitsig asemrowend en kos heerlik, maar die kamer aaklig.
Lees meerGabri S - Nov 2015
Algehele gradering
Raserig - drankwinkels te na aan hotel.
Morgan S - Nov 2015
Algehele gradering
Baie skoon.
Jozua D - Okt 2015
Algehele gradering
Die breek van die branders met hoogwater sinspeel op die rustigheid van die hotel se verblyf.
Andre L - Sep 2015
Algehele gradering
Puik ligging!
Hoedjiesbaai Hotel se terugvoer
Baie dankie. Ons neem kennis van u terugvoering. Ons is tans besig met verbeterings aan die hotel en die kamers is op die lys. Dis jammer dat die ontbyt nie na u wense was nie.
Hoedjiesbaai Hotel Bestuur
- Kapasiteit: 62 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 38, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom