Hoboken Holiday Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 139, Glentana, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hoboken Holiday Cottage het sonkrag en is net 40 m vanaf 'n Blouvlagstrand en is 'n knus selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in die kusgebied van Glentana, tussen George en Mosselbaai, geleë is. Dit is 'n ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie met die gesin en vriende op die skilderagtige Tuinroete. Gaste kan 4,5 km langs die strand na Glentana Ship Wreck stap, pragtige see-uitsigte geniet en Dolfyne en Walvisse in hul kalfseisoen sien.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring. Daar is ook 'n plastiek bababad.
Die oopplan-kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas, skottelgoedwasser en ander kombuistoebehore toegerus. Dit lei na 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste en die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gaste kan met hul eie besonderhede inteken om toegang tot DStv te verkry. Gratis WiFi is beskikbaar.
'n Koningingrootte-bed is in die leefarea beskikbaar. Die dek het 'n etenstafel geskik vir 10 gaste en 'n braaiput. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike wasgoedgeriewe met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n strykyster.
Die kothuis het 'n privaat ingang, afstandbeheerde hek en veilige parkeerplek. Daar is 'n sonkragstelsel wat die ligte in die slaapkamer en leefarea, die TV, WiFi en mikrogolf aan sal hou.
Glentana is 'n lieflike dorpie met talle geriewe en George Lughawe is net 14 km ver. Hoboken Holiday Cottage is 2 km vanaf 2 nuwe uitstekende restaurante, Meet@Sea en Glentana Cafe.
Slaapplek
’n Bespreking by Hoboken Holiday Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lindsey Kim Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Gleniqua-rylaan 139, Glentana, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Hoboken Holiday Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 139, Glentana, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom