Hangklip House
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 20 Jun 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level-weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 300R3 225 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Hangklip House is 'n ou radarstasie aan die voet van Hangklipberg. Die stasie is opgeknap en omskep in 'n bekoorlike selfsorghuis met 'n prentjiemooi uitsig oor die Pringlebaai-kuslyn. Die dorp spog met wit sandstrande en lieflike fauna en flora.
Die ten volle gemeubileerde huis en die woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers in die huis, waarvan 2 dubbelbeddens het en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort en bad. Daar is 'n gemeubileerde oopplan-woonstel met 'n koningingrootte-bed en enkelbed op die grondverdieping.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Daar is 'n pool-tafel en 'n veerpyltjiebord in die woonstel bo en die huis het 'n houtvuurwarmbad met 'n 180 grade uitsig oor die see.
Besoekers aan Pringlebaai kan lekker gaan swem, watersport beoefen, snorkel in die verskeie rotspoele en gaan duik.
Slaapplek
’n Bespreking by Hangklip House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bertus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- High Level-weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Hangklip House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Suidkus Walvisroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level-weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom