Hang Ten
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerstraat 1, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Hang Ten is in die stil vissersdorp Gouritsmond op die Tuinroete geleë. Dié rustige dorp spog met pragtige kliphuise wat uit die 1920's dateer, sowel as uitstekende visvanggeleenthede, 'n gewilde strand en voetslaanroetes.
Dié bekoorlike vakansiehuis het slaapplek vir 7 gaste in 3 slaapkamers en is ideaal vir 6 volwassenes en 1 kind. Daar is 3 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Gaste-toilet is ook beskikbaar.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV, knus sitarea, binnebraai en 'n etenstafel. Daar is ook 'n buitestort, lieflike tuin en 'n uitsig oor die see van die dek af.
Alle beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie bad- en swemhandoeke saambring. Gaste moet ook hulle eie toiletware saambring.
Gouritsmond bied verskeie doendinge, soos stap, voetslaan, visvang, fietsry en voëlkyk.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Raba Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 53
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Krugerstraat 1, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Hang Ten het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gouritsmond Gouritz Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerstraat 1, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom