Hammock Haven on Thesen Islands
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Long-straat, Hammock H11, Hammock-eiland, Theseneiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R12 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Hammock Haven is 'n pragtige vakansiehuis op die oewer van die Theseneiland-kanale in Knysna. Hierdie huis spog met direkte toegang tot die kanale via 'n privaat jetty en is gerieflik naby restaurante, strande en die strandmeer.
Dié kontemporêre huis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, waarvan twee en suite-badkamers met storte het. Die gaste in die laaste twee kamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n lugbraaier toegerus. Daar is ook 'n toonbank met kroegstoele en die aparte eetarea het sitplek vir 10 gaste.
Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, TV met DStv, kaggel en 'n pooltafel. Dit lei aan weerskante na 'n stoep met braaigeriewe en 'n sitarea. Boonop spog die huis met 'n swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 59
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Long-straat, Hammock H11, Hammock-eiland, Theseneiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Long-straat, Hammock H11, Hammock-eiland, Theseneiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom