Halali Wilderness Private Game Ranch
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wagensdrift-weg, Gedeelte 1 Boveneind 126 Groenfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Halali Wilderness Private Game Ranch bied gerieflike oornagverblyf in die groter Dinokeng-area, ongeveer 'n uur noord van Pretoria geleë. Dit is die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.
Dié lodge bied gaste 'n keuse tussen eenhede soos die Impala Room wat 2 driekwartbeddens het asook die Sable en Kudu Room, wat beide 'n koninggrootte-bed het. Bykomend is daar 'n Eland Room wat die ideale opsie is vir 'n gesin, aangesien dit 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind het.
Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe in die eenheid sluit gratis WiFi, 'n haardroër en 'n tee- en koffieskinkbord in.
Die hooflodge het 'n lieflike gemeenskaplike gastelodge en 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Gaste kan om die vuur kuier of in die sprankelende swembad afkoel. Die lodge bied ook skemerkelkie-wildritte, voëlkyk-uitstappies, 4x4-vierwielmotorfiets-safariritte en boogskiet.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- De Wagensdrift-weg, Gedeelte 1 Boveneind 126 Groenfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wagensdrift-weg, Gedeelte 1 Boveneind 126 Groenfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom