Guinea Fowl Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Peter & Mart Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Bengt M - Jan 2024
Algehele gradering
Good location, nice people.
Liselotte S - Jan 2024
Algehele gradering
Nice oasis overlooking Knysna.
Guinea Fowl Lodge se terugvoer
Hi Liselotte,
Thank you for your kind words which we really appreciate. It was great for us to host you as you and your family were really great guests. Wish you all well in 2024.
Lizzette S - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek.
John S - Jan 2023
Algehele gradering
Fabulous stay at Guinea Fowl Lodge.
Meg M - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Lees meerGuinea Fowl Lodge se terugvoer
Hi Meg,
Thank you for your review.
Your enquiry was about a double room. The room you had was the last room left available for that period. As you well know, it was at the peak of the busiest season, and we had so many requests for the room.
You did not tell us in the enquiry that you were travelling with your dad, so we were in the dark regarding that.
We only heard about this after you had booked in.
Regarding the sleeper couch (not a sleeper bed), it has a very thin mattress which we use in emergencies for children. Have you requested its use, we would have helped you. I'm sure you would not have been very comfortable.
Had you requested a room with a view, we could have informed you they were booked out.
Karl S - Des 2022
Algehele gradering
Die moeite werd - lekker ontspan.
Michelle S - Des 2022
Algehele gradering
Stopover.
Andra-lee S - Des 2022
Algehele gradering
Lovely hosts and beautiful view.
Corneline S - Nov 2022
Algehele gradering
Spacious, calm and easy going host.
Susanne G - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, wonderlike gasvryheid en goed geleë.
Pedro P - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflike uitsig. Vriendelike gasheer.
Peet S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en 'n uithaler ontbyt.
Annie W - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelik gasheer en gasvrou in 'n pragtige woning vol karakter.
Chris S - Des 2021
Algehele gradering
Awesome breakfast every morning!
Hermann H - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely view from room.
Mandolien K - Des 2020
Algehele gradering
Knysna jou lekker ding!
Danie V - Jun 2019
Algehele gradering
Ruim, mooi kamer en perfekte versorging deur Mart en Pete.
Amelia S - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf by vriendelike mense.
Lourita B - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, heerlike verblyf met 'n asemrowende uitsig!
Maryka V - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en eienaar is baie vriendelik.
Nadina C - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam, 'n professionele besigheid, goed geleë, privaatheid vooropgestel.
Marais V - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid. Stap 'n ekstra myl met hulle gaste.
Donovan V - Jul 2017
Algehele gradering
Hospitality from owners was really something special!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die eienaars se gasvryheid was werklik iets besonders!
Hierdie instansie is hoogs aan te bevele vir enige reisigers.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lizelle S - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties, die oulikste mense. Pete en Mart het die mooiste plekkie!
J P W - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Philip L - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflike, sentrale verblyf.
Melanie R - Des 2015
Algehele gradering
Alles was perfek!
Brian A - Des 2015
Algehele gradering
Fantasies! Baie mooi en alles net goed.
Angela V - Nov 2015
Algehele gradering
Een heel fijn verblijf, en goed gelegen om de stad of de stranden te bezoeken bij Brenton on Sea.
Ingrid S - Nov 2015
Algehele gradering
Super uitzicht, relaxde omgeving, mooie schone kamers en goed ontbijt.
Pieter N - Nov 2014
Algehele gradering
Mooi plekje en leuke tuin!
Ariadne H - Okt 2014
Algehele gradering
We zijn hier 3 nachten geweest en we komen zeker terug als we in Z-A zijn!
Elbe S - Sep 2014
Algehele gradering
Perfek!
Danique C - Jul 2014
Algehele gradering
Wonderlike verblyf en gasvryheid. Ons sal definitief weer gaan!
Lees meerJulian D - Jun 2013
Algehele gradering
Very comfortable and well situated
Howard K - Des 2012
Algehele gradering
A very well managed B&B; ideal location, comfortable accommodation and great breakfast.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Faurestraat 13, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12