Guardian te Vrede
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Plot 41, Olifantspoort, Modimolle, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Guardian is in die Olifantspoort-omgewing naby Modimolle geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin. Dis sowat 6 km vanaf Modimolle met verskeie winkels, restaurante en naby aktiwiteite en besienswaardighede.
Die ruim eenheid beskik oor 'n slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, spieëlkas en kaste en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Daar is lieflike braaigeriewe, 'n swembad en 'n lapa waarvan gaste gebruik kan maak. Gaste kan in die natuur stap, fietsry, piekniek hou onder 'n groot boom en naggeluide en sterre in die stilte waardeer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sylvia En Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R101, Plot 41, Olifantspoort, Modimolle, 0480, Limpopo
- Gaste dink Guardian te Vrede het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Plot 41, Olifantspoort, Modimolle, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom