Green Pastures Guesthouse
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johan Heunis-singel 18, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Green Pastures Guesthouse bied oornagverblyf in stylvolle en netjiese slaapkamers. Die gastehuis is in die hartjie van George geleë en is naby die bekende Kingswood Gholflandgoed.
Gaste kan kies tussen 'n 2-enkelbedkamer, 'n koningingrootte-kamer of 'n selfsorg-ateljee. Die ateljee het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 4 gaste. Hierdie eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die slaapkamer lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele waar gaste maaltye saam kan geniet.
Elke 2-enkelbedkamer het 2 enkelbeddens en die koningingrootte-kamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie kamers is elk geskik vir 2 gaste en het hul eie badkamers. Elkeen van hierdie tipes kamers het ook 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het gratis WiFi en 'n gemeenskaplike binnehof met braaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Schalk Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 102
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Johan Heunis-singel 18, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Green Pastures Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rooirivier-Rif George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johan Heunis-singel 18, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom