Gray's Landing On Thesen Islands
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Avocet Laan A6, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Gray's Landing On Thesen Islands is 'n ruim selfsorghuis wat noord front op die rustige residensiële landgoed Thesen Islands wat in Knysna geleë is. Die Thesen Islands-landgoed bied 24 uur-sekuriteit en -toegangsbeheer, asook 'n verskeidenheid interessante winkels en restaurante.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 2 wasbakke.
Die kombuis is met 'n stoof en oond, dubbeldeuryskas-vrieskas, ketel, broodrooster, 'n yskassie en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Daar is ook 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het skuifdeure wat na 'n dek met 'n etenstafel vir 9, gemaklike rusbanke en ingeboude braaigeriewe en ketelbraaigeriewe lei. Die dek lei na 'n tuin met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer in die rigting van Knysna.
Slaapplek
’n Bespreking by Gray's Landing On Thesen Islands sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 59
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- Avocet Laan A6, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Avocet Laan A6, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom