Good Moodie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ruvé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Ronel L - Apr 2024
Algehele gradering
Dankie vir die muesli en beskuit. Dit was so oulik.
Susan B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Kan dit beslis aanbeveel.
Emmerenthia L - Jan 2024
Algehele gradering
Hierdie was soos 'n kuier by gunsteling familie: gasvry en verwelkomend!
Roelof V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gasvrou en doen moeite om jou tuis en welkom te laat voel.
Samantha V - Apr 2023
Algehele gradering
Stunning location, amazing host and beautiful trees right outside of the balcony.
Anli V - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik net soos die vorige keer.
Lloyd M - Feb 2023
Algehele gradering
100%
Gareth K - Jan 2023
Algehele gradering
Warm welcome.
Annelene D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Linda V - Okt 2022
Algehele gradering
Tranquil and relaxing.
Niel T - Aug 2022
Algehele gradering
Perfek in elke opsig.
Zelda G - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful apartment with all the amenities you could need. The host is very helpful and friendly and made us feel so welcome!
Tariena D - Apr 2022
Algehele gradering
Die gastehuis is baie goed geleë. Naby restaurante en ook 'n park as mens wil stap. Die area is boomryk en baie rustig. 'n Ideale plek om tot rus te kom.
Anli V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons was hartlik ontvang by Good Moodie. Geleë in 'n mooi omgewing, stil en rustig, maar nogsteeds lekker sentraal. Ons het baie veilig gevoel. Good Moodie het als wat 'n mens nodig het, skoon en netjies. Elke aand rustig geslaap. Ruvê het moeite gedoen en seker gemaak ons bly lekker, ons het dit baie waardeer.
Louise Lambrechts L - Feb 2022
Algehele gradering
Absoluut beste waarde vir jou geld!
Elfrie S - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moodie-straat 8, Campher's Drift, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom