Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glenkarma

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Elizabeth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Glenkarma
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sanet F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, asemrowend en net wonderlik!

Hoe dankbaar is ons om die juweel van 'n plek te kon ontdek het. 'n Pragtige en smaakvol gemeubileerde huis met 'n pragtige uitsig oor die see. Die slaapkamers is ruim en die badkamers is pragtig. Dit voel asof ons in 'n 5-ster hotel gebly het. Gerieflik vir 'n paartjie of vir 'n familie om net lekker te kuier en te rus. Baie dankie, jy het ons so welkom laat voel. Ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 900
R1 900 R950
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 900
R1 900 R950
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 900
R1 900 R950
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogekraalweg 238, Reiersteier Smuts Plaas Deel 33, Glentana, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d5a4b4e6cffe3119468d8048cfffcc182a0be3a1470099117199a34ab92cacf9dcc59443a7674f2cffb9bcfe29ac12ec36e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R950 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 238 Hoogekraal Road Reiersteier Smuts Farm Portion 33 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.046981531446 22.30769751908
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem