Gifberg Holiday Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Jansu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Robert Henry W - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Erick K - Mrt 2024
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
Lees meerPetrus M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Erina W - Jan 2024
Algehele gradering
Dis veral 'n lekker wegbreek vir mense met kinders.
Nicolette K - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n goeie afskakel en net 'n lekker kuier.
Gerhard R - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Coreen V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Etienne R - Sep 2023
Algehele gradering
In die natuuur, baie baie mooi omgewing.
Erika S - Aug 2023
Algehele gradering
Plaaservaring in 'n natuurparadys.
Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi natuurskoon. Trekkerdrywers baie vriendelik.
Stefanie S - Aug 2023
Algehele gradering
Groot teleurstelling!
Lees meerGifberg Holiday Farm se terugvoer
Hallo Stefanie
So jammer dat jy so sleg geslaap het. Ons sit op ons inligting papiere dat gaste enige tyd terugvoering kan gee, goed of sleg, en ons sal daaraan aandag gee. Ek sal kyk na die matrasse en vervang. Ons slaap nie self daar nie so weet nie altyd die dinge nie. Die pad is buite ons beheer. Ons het 500m tot dusver gehad en sukkel verskriklik om laaste 7 km weer perfek te he. Nes ons regmaak kom daar weer groot reën. Dis 'n jammerte dit was vir jou 'n teleurstelling, ons sal werk daaraan om van ons kant af te verbeter.
Thys D - Aug 2023
Algehele gradering
Kliënt moet seker maak van die pad.
Renata C - Aug 2023
Algehele gradering
Roads to the farm are not good.
Lees meerGifberg Holiday Farm se terugvoer
Hello
No need for a 4x4. I have been staying on the farm for 40 years and have never owned a 4x4 and I drove a Toyota Kadette for 10 of those years.
Lize - Marie V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Paul G - Aug 2023
Algehele gradering
Natuurskoon is mooi.
Danie R - Aug 2023
Algehele gradering
Skitterend.
Pieter B - Apr 2023
Algehele gradering
Asemrowende natuur en salige rustigheid. Heerlike staproetes.
Christo V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en rustig alhoewel die huis oud is, was alles werkend en gerieflik. Die enigste probleem is dat daar nie voorsiening vir beurtkrag is nie. Geen gasplaat of lamp nie.
Reinardt D - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige landskap.
Gifberg Holiday Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Reinardt. Ons by Gifberg waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle gou gou weer in nabye toekoms.
Rowena J - Des 2022
Algehele gradering
Despite the difficult road, we felt it worth the travel.
Gifberg Holiday Farm se terugvoer
Thank you so much for your feedback. It was lovely having you and your family on our farm. Hope to welcome you back soon.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Hendrik H - Sep 2022
Algehele gradering
Stunning area, ok verblyf.
Pieter O - Sep 2022
Algehele gradering
Afgesonderd in pragtige omgewing.
Petrowelma B - Sep 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Lizelle A - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, groot avontuur, jy kry meer as jou waarde vir geld.
Lees meerGifberg Holiday Farm se terugvoer
Hello Lizelle,
Baie dankie vir jou resensie, dit beteken werklik baie vir ons. Ek is baie bly julle het die kuier by ons geniet. Ek vra groot omverskoning as die ontvangsdame nors voorgekom het, dit was defnitief meer skaam as nors maar ek sal dit wel onder haar aandag bring. Hoop om julle gou gou weer by ons te sien.
Martin B - Aug 2022
Algehele gradering
Puik sal beslis weer gaan.
Gifberg Holiday Farm se terugvoer
Baie dankie Martin vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom op ons mooie plaas.
Georges M - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker.
Gifberg Holiday Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom
Marietjie S - Mei 2022
Algehele gradering
Die wandelroetes is 'n hoogtepunt en die plaaslike diere deel van die avontuur.
Jaco H - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Vee G - Des 2021
Algehele gradering
Scary mountain pass but beautiful and worth it.
Lees meerHennie U - Nov 2021
Algehele gradering
Iets besonders vir mense wat van stilte, plante, rotsformasies en baie stap hou.
Adv V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam. Iets anders.
Gifberg Holiday Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om so boodskap te kry. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Laetitia H - Sep 2021
Algehele gradering
Very different venue in the moutains. Liked it though.
Erika D - Sep 2021
Algehele gradering
Verblyf is goed en toegerus met alles wat benodig word.
Gifberg Holiday Farm se terugvoer
Ons is so jammer vir die ongerief. dit moet nie so wees nie. ons sal dadelik kyk na die foute en hoop om julle weer in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Elize F - Aug 2021
Algehele gradering
Flower time
W S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie mooi natuur, behuising bietjie koud.
Winnie S - Jul 2021
Algehele gradering
Beautiful location with well-designed walks.
Kobin J - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam verras, heerlik gebly!
Mathilde S - Mei 2021
Algehele gradering
To find the gifboom.
Nicola G - Des 2020
Algehele gradering
Ver van alles en almal. Geen sein, pragtige natuur met die mooiste waterpoele.
Ju-mae K - Des 2020
Algehele gradering
Stil en rustige plaasatmosfeer.
Chaney A - Des 2020
Algehele gradering
Wow!
Pieter P - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon in die berge.
Gesina Christina Regina C - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker diep in die berg.
Kara P - Sep 2020
Algehele gradering
Afgeleë.
Lötter D - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlike ondervinding op 'n pragtige plaas.
Gifberg Holiday Farm se terugvoer
Baie dankie vir hierdie ongelooflike positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle volgende keer vir langer hier te hê :-)
Alta C - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlike natuurskoon.
Gifberg Holiday Farm se terugvoer
Goeiedag Alta,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons vra omverskoning as die diens onpersoonlik was. Ons hoop om dit in die nabye toekoms reg te stel. Dankie vir julle kuiertjie by ons.
Vriendelike groete,
Maureen
Hilda M - Aug 2020
Algehele gradering
Die staproetes is uitstaande!
Ina B - Jan 2020
Algehele gradering
Skeppingswonderlikke plek.
Adri V - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Lourens M - Sep 2019
Algehele gradering
Rustigheid.
Ona L - Sep 2019
Algehele gradering
A relaxing and magic experience, thank you.
Hannes P - Aug 2019
Algehele gradering
Dit is algehele rus vir jou siel en liggaam.Asemrowend mooi.
Gwen A - Aug 2019
Algehele gradering
Perfect getaway.
Francois M - Aug 2019
Algehele gradering
Ons wou so veel as moontlik stap.
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Vondeling, Gifberg, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap