Gert se Huys
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westestraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 990R1 791 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Gert se Huys is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Dwarskersbos. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf by die see, weg van die stad se gedruis.
Hierdie dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n ruim oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het toegang tot 'n stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig. Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot die derde badkamer wat 'n stort het.
Die toegeruste kombuis het geriewe om etes voor te berei en te kook. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, rusbank, 'n TV met Premium DStv-kanale, en 'n ingeboude braai.
Daar is draagbare braaigeriewe buite. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Gert se Huys sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 98
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Westestraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westestraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom