Georgian Blue
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kay Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Sandiswa D - Mrt 2024
Algehele gradering
Fabulous, fun, exciting.
Georgian Blue se terugvoer
Thank you, Sandiswa, for your positive review. It was a pleasure to host you and I hope you will visit again.
Janine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect! Definitely will go again.
Lees meerGeorgian Blue se terugvoer
Thank you, Janine, for your very positive and encouraging words, which make working in the hospitality industry so worthwhile! It was such a pleasure to meet you both and to host you and Willie.
Charlene H - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect location for a short stay in George. Clean, modern, attention to detail.
Georgian Blue se terugvoer
Thank you Charlene, for your positive review. I am so pleased that you enjoyed your stay. It was a pleasure to meet you and host you, and thank you for your patronage. Warm regards, Kay.
Jenny K - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent, clean and safe.
Georgian Blue se terugvoer
Thank you, Jenny. It was really good to meet you and to share your enjoyment of the great outdoors. I hope we meet again.
Kind regards, Kay
Lindiwe M - Apr 2023
Algehele gradering
We enjoyed our time, the landlord was friendly and helpful.
Georgian Blue se terugvoer
It was a pleasure to host you, Lindiwe, and to share in the joy and excitement of your daughter's graduation. Thank you so much for your kind words - they are much appreciated.
Arnelle H - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon plekkie met lieflike tuin in 'n rustige area.
Lees meerGeorgian Blue se terugvoer
Baie dankie, Arnelle, dit was 'n groot plesier. Ek is so bly dat julle, julle tydjie in George geniet het, en ons sien uit om julle weer te sien.
Surika J - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, als baie mooi verduidelik. Motor was veilig, eiendom beveilig net 'n alarmstelsel. Verblyf was onberispelik met aandag aan die fynste detail.
Christie L - Jan 2023
Algehele gradering
Kay is a wonderful hostess! She made sure that our stay at Georgian Blue was comfortable and pleasant. We will surley return with our next visit in George.
Johan U - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring.
Georgian Blue se terugvoer
Baie dankie aan jou, Johan, en ook aan die familie. Ons het julle kuier baie geniet en ek en my sus wens julle almal n voorspoedige nuwe jaar.
Mooi bly, Kay.
Brenda F - Jul 2022
Algehele gradering
Very clean and comfortable.
Jaco V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik, gasvryheid, netjies en skoon.
Georgian Blue se terugvoer
Dankie Jaco, ons sien uit na jou volgende kuier.
Annalie C - Okt 2021
Algehele gradering
Die beste in George! Puik!
Georgian Blue se terugvoer
Thank you Annalie, for your very positive review. It was a pleasure to host such a charming guest. I look forward to seeing you again. God bless, Kay.
Johan F - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike, stil en gerieflike tuiste.
Georgian Blue se terugvoer
Baie dankie Johan. Ons is bly julle het die tydjie geniet. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete,
Kay
Yvonne D - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Georgian Blue se terugvoer
Baie dankie, Yvonne, my sussie en ek waardeer dit. Ons is bly dat julle die plekkie so geniet het. Ons hoop ook dat julle planne het goed uitgewerk. Mooi bly.
Karin C - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, ontspan en geslaap.
Helen R - Nov 2019
Algehele gradering
One of the best places we have stayed at.
Lees meer- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaalstraat 21, Denver Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom