George Country Resort
- Kapasiteit: 638 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysna-weg, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
George Country Resort is in die hartjie van die Tuinroete, halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die stadsgejaag.
Verblyf word gebied in selfsorg-chalets, kampeer- en karavaanstaanplekke, asook rugsakreisigers. Elke chalet het gemaklike beddens en 'n kombuis met 'n yskas, 'n stoofplaat en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n TV met Openview, 'n badkamer met 'n stort en privaat braaigeriewe. Linne en handdoeke word in elke kamer, behalwe die kampeerplekke, voorsien. Vir rugsakreisigers word beddegoed voorsien, maar nie handdoeke nie.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Gaste ka ook was die wasgoedgeriewe gebruik maak. Aktiwiteite in die omgewing sluit die Groot 5, wildritte en wildkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lola Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Knysna-weg, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink George Country Resort het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 638 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysna-weg, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom