Die Ou Stoor
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brakfontein Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 500R2 800 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Die Ou Stoor is in die buitewyke van Swartruggens op ’n plaas geleë en is die ideale oornagplek vir gaste wat op pad is na Botswana.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het ’n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in dié 3 slaapkamers deel 2 aparte badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus.
Die huis lei na 'n stoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is vir 3 voertuie beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Ou Stoor sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Brakfontein Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
- Gaste dink Die Ou Stoor het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brakfontein Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom