GemAfrica
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 15 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langvlei Dunes-weg 261, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 950R1 755 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
GemAfrica is ’n knus selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die Tuinroete se Langvlei Dunes. Hierdie huis grens aan die Wildernis Nasionale Park en is omring deur natuur, ryk voëllewe en wild en is net 5 minute vanaf ’n paar pragtige strande.
Dié huis bied verblyf aan tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, stoofplaat, mikrogolfoond en ketel toegerus. Die eetarea het ’n etenstafel waarby 5 gaste kan sit. Daar is ook ’n lessenaar en stoel. Die leefarea het gemaklike sitplek en ’n TV. Die leefarea lei na ’n privaat dek met ’n piekniekbankie en braaigeriewe. Hiér kan gaste ontspan en die omliggende natuur geniet.
Gaste kan van die gemeenskaplike swembad op die perseel gebruik maak. Daar is ook ’n klimraam vir kinders.
GemAfrica is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en gaste hoef nie beurtkrag te ervaar nie.
GemAfrica is die ideale plek om toegang te kry tot ’n wye verskeidenheid staproetes, voetslaanpaadjies, bergfietsroetes, sowel as bootry en kanovaart. Dit is ook ’n voëlkyker en natuurliefhebber se paradys. Hierdie area is een van die top 10-valskermsweefbestemmings ter wêreld en is ’n hawe vir diegene wat aan hiérdie sport deelneem.
GemAfrica word deur Duitse-Suid-Afrikaanse gashere, Anke en Falk bestuur, wat graag hulp verleen, raad gee oor alles wat daar te doen is in die area en help om daaglikse uitstappies te beplan.
Slaapplek
’n Bespreking by GemAfrica sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langvlei Dunes-weg 261, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink GemAfrica het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langvlei Dunes-weg 261, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom