Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gem Bateleur Private Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Landie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Gem Bateleur Private Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Bareng B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bareng B
Gesin met klein kinders

Our stay was very nice. I can recommend that they make a kitchen for their staff so that guests can have privacy.

The place is clean and beautiful except for the bushveld that are always on our doorstep and they end up being rude and my 3-year-old kids were no longer free to play outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janke B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janke B
Gesin met klein kinders

Gemiddelde verblyf oor die algeheel.

Ons bed was besonders gemaklik met hoë kwaliteit linne. Hoedspruit Wildlife Estate is 'n spesiale plek met mooi wild en pragtige naglewe. Daar is baie om te doen in die Hoedspruit-omgewing. Wees bewus van die volgende: Die lodge is tussen twee baie besige paaie - een pad aan die agterkant van die huis wat buite die landgoed is. Die ander besige pad is voor die huis, sowat 25 m vanaf die braaiplek en swembad, en aangesien die huis na daardie kant front het mens min privaatheid. Die paaie raas van vroegoggend al. Die 4 slaapkamers is in 2 vleuels verdeel, 2 kamers per vleuel. Daar is slegs een badkamer met 'n toilet (en stort) tussen 2 kamers, die ander badkamer het slegs 'n bad en wasbak in. Twee kamers deel dus 'n toilet, wat moontlik ongemaklik kan raak vir groot groepe. Daar is wel 'n toilet in die gastebadkamer in die leefarea van die lodge (langs sitkamer). Die lodge se kombuisgeriewe word ook deur die skoonmaakdames gebruik om hul eie etes voor te berei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gem Bateleur Private Lodge se terugvoer

Goeie more Janke. Baie dankie vir jou review. Ons sal aandag gee aan als wat jy genoem het, baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.

Dit is altyd moeilik met die staff daar, want sommige gaste geniet die feit dat daar mense is wat hulle bedien en bederf heeldag waar ander mense absolute privaatheid wil he, dis maar hoekom ons oop kommunikasie behou met beide gaste en staff sodat ons almal tevrede hou en gaste het vrymoedigheid om te vra vir privaatheid of om bedien te word.

Hoop dat ons julle vinnig weer sal terug verwelkom.

Gem Bateleur Private Lodge
Basil M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Basil M
Gesin met klein kinders

It was beautiful and serene. Best stay we had at the bush in a long time. We enjoyed it.

We had a wonderful stay but loadshedding was a real downer. The owner should perhaps consider a gas stove and install battery or solar powered lights to enhance the experience during loadshedding. All in all it was a beautiful experience and we enjoyed it immensely. Zodwa is also a great host and very knowledgeable about the area. The inside shower was a bit small for someone tall and the taps need to be checked as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia S

Absoluut fantasties!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier, baie huislik en netjies, Zodwa was vriendelik en behulpsaam, ontbyt was heerlik, het dierelewe baie geniet - sal beslis weer kom!

Ons het heerlik gekuier by Gem Bateleur. Als was luuks, netjies en skoon. Uitsig by kamers was baie mooi. Die vlakvarkies, neushoringvoëls en eekhorinkies was te pragtig asook die nagapies in hul skuilings. Zodwa se diens was vriendelik en behulpsaam en sy het 'n heerlike ontbyt voorgesit. Ons het heerlik buite gekuier op die mooi stoep vanwaar ons die diere kon dophou en geniet. Ek sal belis weer by Bateleur tuisgaan in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth S
Besigheidsreis

Great place

My only issue was the lack of hot water in the bathrooms during our stay. Otherwise, good value for money, and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R7 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R7 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R7 900
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 260, Rotsvy-rylaan, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf7912461327914940e1cf1414d6040e5225910b583a44fea954588502f121450daca73a11105c515083dbf3fd2ef50714bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 900 per nag, vir 10 mense 7 5 1 5 Lodge 260, Rotsvy Drive Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.340997096644 30.987313985825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem