Gellies cottage
- Kapasiteit: 1 persoon
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madocstraat 2, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Gellies Cottage is 'n lieflike kothuis in South Ridge, Kimberley, wat ruim en gerieflike verblyf aan 'n sakereisiger of 'n vakansieganger wat oornagverblyf soek, bied.
Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV, 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Gellies cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Antoinette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Madocstraat 2, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Gellies cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 1 persoon
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madocstraat 2, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom