Garden Villa Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hetta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Christiaan R - Mei 2023
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en voel soos tuis.
Mawande N - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect.
Ansie J - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig, uitstekende gasvrou. Pragtige tuine.
Anton E - Des 2022
Algehele gradering
Ruim, netjies en gasvry.
Jason R - Des 2022
Algehele gradering
Great!
Melanie B - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige Kaapse gewelhuis met die mooiste berguitsig.
Gert H - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plek in mooi area met baie gasvrye en behulpsame eienaars.
Lees meerErna L - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging en gasvryheid uit die boonste rakke.
Garden Villa Guest House se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle gou weer te verwelkom.
Hetta and Lindsay
Charmaine V - Jan 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Eddie M - Des 2021
Algehele gradering
Luukse stilte.
Garden Villa Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe beoordeling van ons gastehuis.
Hoop om julle binnekort weer hier by ons te huisves.
Marili T - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met 'n gawe ontbyt.
Garden Villa Guest House se terugvoer
Ek is bly dat julle die verblyf hier by ons aangenaam gevind het.
Ek sien uit om julle weer binnekort te kan huisves.
Hardus M - Des 2021
Algehele gradering
Great location/hospitality/breakfast.
Garden Villa Guest House se terugvoer
Thank you and hope to see you again soon.
Johannes P - Des 2021
Algehele gradering
Beeldskone herehuiseiendom in die hartjie van George.
Garden Villa Guest House se terugvoer
Thank you for the wonderful review of our guesthouse. I am pleased that we could provide the luxury and comfort for you to enjoy and I trust that we will be host to you in the very near future.
Philip J - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Beveel sterk aan.
Kobus C - Des 2020
Algehele gradering
This is an absolute fantastic place to stay.
Garden Villa Guest House se terugvoer
Thank you for the wonderful review of our guest house. This gives us such encouragement to make our guesthouse the best place to stay for all our future guests. Our motto your best comfort away from home.
Hope to see you soon.
Hetta
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plantation-weg 35, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5