Funane Wildsplaas
- Kapasiteit: 74 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511 Brits-weg, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R210 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Funane Wildsplaas in die Bojanala-streek van die Noordwes bied 'n perfekte wegbreek aan natuur- en wildliefhebbers. Hier kan gaste die wye bosveld en wildernis verken en verskeie unieke flora- en fauna-spesies sien.
Verblyf is beskikbaar in die Swarthaak Chalets, Karee Damhuis en by Karavaan Staanplek 1 (gemeenskaplike ablusiegeriewe) en Karavaan Staanplek 2 (privaat ablusiegeriewe). Twee Swarthaak-chalets het 4 enkelbeddens, terwyl die ander twee 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders onder 12 jaar het. Die chalets het elk ook 'n braai-area. Die Karee Damhuis bied 'n romantiese wegbreek in 'n bekoorlike grasdakhuisie, terwyl Karavaan Staanplek 1 en 2 elk 'n kampeerervaring aan avontuurlustige gaste bied.
Daar is ook 'n lapa met sitplek, 'n pooltafel en 'n braai. Gaste kan aktiwiteite soos swem, fietsry, voëlkyk en voetslaan op die perseel geniet en daar is 'n kinderspeelarea wat die wegbreek ideaal vir gesinne maak.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chané Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R511 Brits-weg, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes
- Gaste dink Funane Wildsplaas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 74 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511 Brits-weg, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom